Emma’s Beach Cottage
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lynx-weg 6, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Emma’s Beach Cottage is 'n bekoorlike strandhuis in Groot-Brakrivier. Die kothuis bied vakansieverblyf aan 'n gesin of groep vriende en is ideaal vir gaste wat net wil ontspan en 'n see-uitsig geniet.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed en is ideaal vir kinders. Daar is 2 gedeelde badkamers. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en leefkamer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetkamer het 'n groot etenstafel. Die leefkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste. 'n Omsetter is beskikbaar om die TV en WiFi aan te hou gedurende kragonderbrekings. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels.
Buite is daar trappe wat lei na 'n balkon met 'n onbelemmerde uitsig oor die see en omliggende natuur. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die kothuis is naby plaaslike geriewe insluitend winkels, restaurante en aktiwiteite.
Slaapplek
’n Bespreking by Emma’s Beach Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hendrik Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande op LekkeSlaap 7
Ligging
- Lynx-weg 6, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Emma’s Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southern Cross Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lynx-weg 6, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom