En-Route with Rudolph and Landé

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

En-Route with Rudolph and Landé is 'n ruim woonstel in die stil Morgenster-buurt in Brackenfell. Die woonstel is op die eienaar se perseel, maar het sy eie privaat ingang en is op die eerste verdieping.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n badkamer met 'n dubbelstort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank en stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel en 'n TV. Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike balkon met buitemeubels en 'n gasbraai.

Die perseel is naby Kaapstad Internasionale Lughawe, die V&A Waterfront, Century City en Stellenbosch, die Paarl en Durbanville se wynroetes. Die Tygervallei en Cape Gate winkelsentrums is net 6 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by En-Route with Rudolph and Landé sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na En-Route With Rudolph And Landé gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za