LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Epic Guest House | LekkeSlaap
+29

Epic Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Wolf Power-singel, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Epic Guest House is geleë in die rustieke Noordhoek, met heerlike dorpsatmosfeer aan die voet van die bekende Chapman's Peak en is die mees skilderagtigste kusroete langs die bekende Kaappunt-roete in Kaapstad.

Volwasse hoë bome oor ons een akker eiendom beklemtoon die ontspannende "plattelandse" gevoel. Ons lieflike wye veranda dek trek jou nader om die pragtige uitsigte van die omliggende berge, vleilande met wonderlike sonsondergange byna 365 dae in 'n jaar, met die Atlantiese Oseaan in die verte, te geniet.

Jy voel 'n ligte gevoel en oop ruimte as jy binne Epic Gastehuis is. Die lieflike wye boog hoë dak-sitkamerarea & ruim eetkamer is in 'n skoon en moderne styl gedekoreer - 'n smaakvolle aanraking van Afrika nooi jou onmiddelik om te sit en die ontspanne atmosfeer te voel. Ons Epic Gastehuis is snoesig en rommelvry en maklik vir rolstoelgebruikers en gewone reisigers toeganklik.

Ons bied toeganklike B&B akkommodasie vir almal met 4 slaapkamers: 2 ruim en suite familiekamers en ook 2 dubbel/twee enkelbeddens kamers (met hul eie aparte badkamers), almal met roll-in storte en baie uitnodigende gemaklike beddens.

Die bykomende swembad en braai-area kyk op die "vleiland" af waar ryke voëllewe ons eiendom besoek en as jy gelukkig is sal jy die Visarend hoor roep. Die groot Koi-visdam is nog 'n rustige plek om by te ontspan.

Van ons perfekte ingang kan jy die Suid-Peninsula met sy hoogtepunte ontdek: 8 km van ongerepte wit sand op 'Longbeach' (Noordhoek na Kommetjie) met perdritte daagliks beskikbaar; die gewilde familiestrand van Vishoek met toeganklike promenade; vermaaklike Boulders Beach met die Afrika pikkewynkolonie; bekende gholfbane; historiese Simonstad; 'Scratch patch' - edelsteenfabriek; 'kuntstige' Kalkbaai; bekoorlike Constantia wynplaas; die aantreklike Houtbaai vissershawe en World of Birds; Botaniese Kirstenboschtuine; natuur wandelings op Silvermine; en natuurlik die energieke Kaapstadmiddestad (30 km) met die vermaaklike Waterfront en vaarte na die bekende Robbeneiland.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Epic Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 7 Wolf Power-singel, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Epic Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Wolf Power-singel, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwYjY1YmEyLTMyYzItNDE5Yi1iYTZkLTk0NjQ0ZTBjOGVmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 7 Wolf Power Close Noordhoek 7979 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.111662429304 18.38210105896
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!