Lawrence Rocks Akkommodasie by Equinox 3 | LekkeSlaap
+17

Equinox 3

Selfsorg
  • Vanaf R1 298 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perch-weg 194, Equinox 3, Ramsgate-Noord, 4019, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Equinox 3 is 'n selfsorgvakansiewoonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks in Ramsgate-Noord.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n slaapbank. Alle linne word voorsien. Gaste moet net hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoele en sitplek vir 8 gaste in die eetarea. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, lugversorging en 'n platskerm-TV en al die slaapkamers het plafonwaaiers.

Groot skuifdeure bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n stoeptafel met sitplek vir 6 gaste sodat gaste kan braai en die lieflike uitsig geniet al reën dit.

Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in die motorhuis en 'n swembad in die kompleks. Die eenheid is sowat 900 van die strand af en gaste moet 'n paar strate oorsteek om daar uit te kom.

Slaapplek

’n Bespreking by Equinox 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Perch-weg 194, Equinox 3, Ramsgate-Noord, 4019, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 298
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 298
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 298
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perch-weg 194, Equinox 3, Ramsgate-Noord, 4019, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA008e2f1cfaf7412a1f042c5350ad210d7aac819b8aed8cc6117de1c47ae0dd1f473add27c927d0deca9ee0a8560e874a826c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 298  per nag (plek vir 6) 194 Perch Road Equinox 3 4019 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.873274 30.36115
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za