Esa Nui Sanctuary

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Esa Nui Sanctuary is 'n privaat selfsorg-wegbreekplek in 'n woud vol hoë bome in die Marloth Park-bewarea. Dit is net 1 blok van die Krokodilrivier af wat die Krugerwildtuin se grens vorm. Die huis het 'n puik ligging naby winkels, 'n swembad, eetplekke en selfs 'n pizza-plek. Dit is 20 minute van die Krugerwildtuin se hek af.

Hierdie elegante en kleurvolle grasdak-selfsorghuis het 'n groot patio met 'n uitsig oor die watergat wat gereeld deur sebras, koedoes, wildebeeste, vlakvarke, rooibokke en verskeie ander vrylopende wild besoek word. Snags hoor 'n mens uile wat roep en soms ook leeus wat brul of seekoeie. Nou en dan los 'n luiperd ook voetspore in die sand voor die huis.

Die huis het slaapplek vir 5 gaste en het 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n gemaklike slaapbank vir 'n kind. Daar is 2 badkamers met storte. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is ook 'n braai-area en 'n organiese tuin wat gaste kan benut.

Esa Nui Sanctuary kweek rustigheid en kreatiwiteit. Daar is 'n skrywerskamer en 'n kunstenaarskamer waar gaste hul kreatiwiteit kan kom uitleef. 'n Groot deel van die huis is in 'n kunsgalery omskep. Daar is ook 'n biblioteek vol buitengewone boeke en gemaklike leeshoekies. Die huis het ekovriendelik en maak gebruik van natuurlike verkoeling.

Slaapplek

'n Bespreking by Esa Nui Sanctuary sluit in:

-

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Esa Nui Sanctuary gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]