- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sands-weg 69, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R3 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Escape to the Beach is 'n luukse boetiekgastehuis by Wildernis se strand. Die lieflike gastehuis spog met 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan, stylvolle dekor, suites met lugversorging en leefareas wat vanaf die binnehof, deur die huis en na die groot dek met 'n swembad lei.
Gerieflike verblyf is in 5 suites met privaat balkonne beskikbaar. Daar is 3 suites wat na die see front en 2 wat na die berg front. Elke suite het 'n en suite-badkamer, japonne, 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die gastehuis se kombuis is 'n lekker kuierarea en die oopplan-leefarea bied direkte toegang tot die dek waar gaste maaltye buite kan geniet. Daar is sitareas, sonstoele en 'n seisoenale swembad wat gaste kan gebruik. Privaat trappe lei na die strand.
Die gastehuis is net 550 m vanaf Wildernis se middedorp, 'n bekende bestemming op die Tuinroete. Wildernis bied 'n rits koffiewinkels, restaurante, inkopiewinkels en aktiwiteite in die area.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Sands-weg 69, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Escape to the Beach het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sands-weg 69, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18