Esdri
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 368
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Jolanda V - Apr 2024
Algehele gradering
Beste medisyne uit die stad!
Jeremy W - Feb 2024
Algehele gradering
Very nice warm and cosy place for family and my wife's dog could also join us.
Belinda V - Des 2023
Algehele gradering
Rustigheid.
Louis D - Jul 2023
Algehele gradering
Ten spyte van gure weer en beurtkrag kon ons ons met ons honde onverstoord ons naweek op Bettiesbaai geniet.
Katherine V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic accomation! Beautiful, spacious well-kept home. Enjoyed our stay! Thank you!
Venessa S - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike vakansieverblyf in Bettiesbaai - 100% aanbeveel.
Lees meerEsdri se terugvoer
Hi Vanessa, thanks for your valuable feedback. We will tend to the things you pointed out. Kind regards, Ali.
Werner V - Des 2022
Algehele gradering
Versteekte juweel.
Renee B - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly. Huis is ruim en bonus is dat dit ons glad nie geaffekteer was deur beurtkrag nie, weens alternatiewe kragbron.
Fiona G - Jun 2022
Algehele gradering
Spacious, spotless and serene.
Lees meerWillie En Magda V - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig en netjies huis.
Waldo V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek van werk en mense by die see.
Charlton G - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely stay at a beautiful place. Nice and calm.
Johannes D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese huis met baie spasie en lieflike uitsigte oor die berg.
Esdri se terugvoer
Thanks for your positive feedback. You are welcome to visit again any time!
Candice M - Apr 2021
Algehele gradering
Warm welcoming, very clean, beautiful view.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diastella-weg 3814, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom