Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esdri

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 367

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Esdri
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jolanda V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V

Beste medisyne uit die stad!

Pragtige huis met lekker spasie en 'n pragtige tuin! So lekker ontspan en gemaklik gerus en gekuier. Lekker stap afstand vanaf see. Sal definitief weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremy W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremy W
Gesin met klein kinders

Very nice warm and cosy place for family and my wife's dog could also join us.

Would surely tell my friends and extended family about this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Dit is die 2de keer dat ons hier bly. Gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Ten spyte van gure weer en beurtkrag kon ons ons met ons honde onverstoord ons naweek op Bettiesbaai geniet.

Die geriewe het in al ons behoeftes voldoen en alles was in baie goeie werkende toestand. Almal kon onverstoord lekker saam kuier en die naweek saam geniet en ontspan ten spyte van beurtkrag en die gure weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katherine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine V

Fantastic accomation! Beautiful, spacious well-kept home. Enjoyed our stay! Thank you!

We were very impressed with the inverter that was available, thus no load shedding for us. The house had everything that we needed. It is a safe environment with beautiful a view of the mountains. Can fully recommend Esdri. Regards Katherine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Venessa S
Gesin met tieners

Heerlike vakansieverblyf in Bettiesbaai - 100% aanbeveel.

Baie dankie vir heerlike verblyf in jul huis. Die huis is lekker ruim en het genoeg spasie sodat 'n groot gesin lekker kan rus. Ons het wel 'n buite 'kuier'-area gemis. Baie dankie dat ons Toby-hond ook welkom was in jul pragtige en netjiese tuin. Die backup krag met Desember se loadshedding was vir ons absoluut wonderlik asook die onbeperkte toegang tot Wifi en DSTV. Hulle het ons laat welkom voel met 'starter packs' van koffie, tee, seep, ens. tot 'n heerlike bottel wyn. Ek sal Esdri vir seker aanbeveel vir ander vakansiegangers. 'n Paar dinge om aan aandag te gee: 1. Daar was geen groot potte vir kook vir 'n gesin van 6 nie. Hulle het ingespring en een geleen. 2. Die wasgoedlyn/wasgoedpennetjies is in 'n slegte toestand. Slegs 2 van die draad se lyne is nog gespan. 3. Die breekgoed moet asb. aangevul word. Daar was bv. net 7 groot borde - bietjie min as 6 vakansie hou daar. 4. Kan doen met 'n ekstra houtbord, broodblik. 5. Die wind waai die huis se binnedeure verskriklik toe. Deurstoppers, hakies of magnete sal welkom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esdri se terugvoer

Hi Vanessa, thanks for your valuable feedback. We will tend to the things you pointed out. Kind regards, Ali.

Esdri
Werner V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Gesin met klein kinders

Versteekte juweel.

Lekker wegbreek en uitleg vir goeie vakansie. Alarmsisteem was bietjie moeilik om te verstaan. Maar andesins wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee B

Heerlik gebly. Huis is ruim en bonus is dat dit ons glad nie geaffekteer was deur beurtkrag nie, weens alternatiewe kragbron.

Lekker ruim huis, met groot tuin. Naby strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona G

Spacious, spotless and serene.

Lovely home with an immaculate garden. Beautiful view of the mountain from the sunny, enclosed porch. Most of the home is easily accessed with a wheelchair, including 2 roll-in showers, toilets are accessible from the front and side (no grab rails in the house). 2 steps into the house and one small step down onto an enclosed porch. Bed linen is of high quality, always a bonus. Another thoughtful touch is that the light switches are individually labelled.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie En Magda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie En Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies huis.

Ons het lekker gekuier en Ali het ons heeltyd op hoogte gehou van wanneer ons moet arriveer en is baie vriendelik. Ons het lekker gekuier, lekker, groot, ruim huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldo V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo V

Rustige wegbreek van werk en mense by die see.

Ruim huis met groot agtererf geskik vir honde, met mooi uitsig na die bergreeks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlton G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlton G
Gesin met klein kinders

Lovely stay at a beautiful place. Nice and calm.

We had a bit of a struggle with DStv Now the Friday, but came on the sat. That was the only problem for me. Very minor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D
Gesin met tieners

Baie gerieflike en netjiese huis met baie spasie en lieflike uitsigte oor die berg.

Die huis se lekker spasie, genoeg badkamers en kuier areas in 'n pragtige bestemming soos Bettysbaai, is 'n wenresep vir 'n heerlike vakansie. Goeie waarde en redelik goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esdri se terugvoer

Thanks for your positive feedback. You are welcome to visit again any time!

Esdri
Candice M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice M
Gesin met klein kinders

Warm welcoming, very clean, beautiful view.

Very large enclosed yard with the greenest lawn. Beautiful mountain views close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diastella-weg 3814, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86a3a19fc76ae807ca6ac2e2bb96c4cf017d2f24e93cb0e213ed5850fa314c98cb7625a4861db6dc15744616fa97b6b5d319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 3814 Diastella Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.362610617706 18.897740638623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem