- 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 863, Mamogaleskraal, Brits, 0250, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Esmarline Lodge is sowat 5 km van Brits af op die Wagpospad en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n vriendegroep op soek na 'n rustige wegbreek, of vir reisigers op soek na oornagverblyf.
Die lodge beskik oor 12 ruim suites wat aan alle gaste se behoeftes sal voorsien. Daar is 1 wittebroodsuite, 4 koningingrootte-slaapkamers wat ideaal is vir paartjies, 3 kamers wat elkeen 2 driekwartbeddens het, 2 selfsorg-suites met dubbelbeddens, en 2 selfsorgeenhede met 3 slaapkamers elk wat perfek is vir gesinne.
Elke slaapkamer het 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het ook toegang tot 'n sprankelende swembad om in af te koel op die warm somersdae.
Daar is 'n funksielokaal reg langs die gastehuis met plek vir tot 100 afgevaardigdes. Dit maak Esmarline Lodge die ideale keuse vir spesiale geleenthede en konferensies.
Die gastehuis bied maklike toegang tot die dorp en is naby die nodige geriewe en Wagpos Hoërskool indien gaste in die omtrek is vir sportgeleenthede.
Kom geniet die rustige plaasatmosfeer saam met familie en vriende, of rus so bietjie voor jy die langpad verder aandurf op pad na jou vakansiebestemming.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié slaapkamers is lekker ruim en het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers het elk 2 enkel- of driekwartbeddens, elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met basiese geriewe om kos warm te maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié slaapkamers is lekker ruim en het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit het 'n kombuisie met basiese geriewe om kos warm te maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV, DStv en gemaklike sitplek. Die eenheid het privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die wittebroodsuite het sy eie privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n spa-bad, toilet en 'n wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid beskik oor 3 slaapkamers en is ideaal vir gesinne. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n driekwartbed. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n sitarea en 'n patio met privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n ruim selfsorg-eenheid met 3 slaapkamers vir 6 gaste. Die eenheid het 'n privaat braaiplek en stoep, sowel as 'n badkamer, volledige kombuis en 'n sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet