Estoril 64
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Estoril Villas 64, Beach Boulevard Oos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Estoril 64 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Diaz-strand, Mosselbaai. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge op die Tuinroete.
Die woonstel op die tweede verdieping het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Geen hysbak geriewe is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike en netjiese sitplek en 'n TV met DStv. Die sitkamer het 'n skuifdeur wat toegang bied tot 'n stoep met braaigeriewe.
Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die kompleks is sowat 400 m vanaf Diaz-strand en naby winkelsentrums, restaurante en Hartenbos se middedorp.
Slaapplek
’n Bespreking by Estoril 64 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 5
Ligging
- Estoril Villas 64, Beach Boulevard Oos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Estoril 64 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Estoril Villas 64, Beach Boulevard Oos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom