Estoril Villa 32
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard Wes, Estoril Villa 32, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Estoril Villa 32 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in Die Voorbaai, en is net 200 m vanaf Diaz-strand en die waterpark.
Die ruim woonstel op die grondvloer beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde is ingerig met 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Gerieflikheidshalwe word strandhanddoeke voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir gebruik. Die leefarea is toegerus met 'n slim-TV. WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en kyk uit oor die lieflike grasperk en omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Beach Boulevard Wes, Estoril Villa 32, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Estoril Villa 32 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard Wes, Estoril Villa 32, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang