Estoril Villas 62
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Rene F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Estoril Villas 62 se terugvoer
Hi René. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet! Ons hoop om julle gou weer in ons pragtige dorp en in Estoril Villas 62 te verwelkom.
Deidre S - Nov 2023
Algehele gradering
Netjiese pragtige plek.
Estoril Villas 62 se terugvoer
Hi Deidre! Baie dankie. Ons is bly dat julle dit geniet het en sien uit na julle volgende besoek.
Jeandre M - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing en goeie ligging. Baie lekker gebly.
Yazmine M - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was 'n lieflike kuier daar.
Estoril Villas 62 se terugvoer
Hi Yazmine! Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Ugene V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gesellige woonstel.
Estoril Villas 62 se terugvoer
Baie dankie Ugene, hoop ons sien julle gou weer!
Lauren A - Apr 2023
Algehele gradering
Was a lovely place, spacious and close to the beach and Waterpark. We enjoyed every day and Lizette was very friendly and sweet. We will definitely recommend this lovely unit.
Estoril Villas 62 se terugvoer
Thank you so much Lauren. We are glad that you enjoyed your stay.
Ro-anb J - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike kuier.
Estoril Villas 62 se terugvoer
Baie dankie Ro-anne. Ons is bly julle het dit geniet. Sien julle hopelik gou weer.
Fanus T - Jan 2023
Algehele gradering
Langnaweek saam met kinders wat kom kuier het by die see.
Lees meerEstoril Villas 62 se terugvoer
Baie dankie Zalinda. Ons is bly julle kon ontspan en uitrus. Sien uit na julle volgende besoek.
Marna B - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Estoril Villas 62 se terugvoer
Baie dankie Marna. Ons is bly julle het dit geniet.
Sanette H - Jan 2023
Algehele gradering
Great verblyf! Kan dit aanbeveel!
Estoril Villas 62 se terugvoer
Baie dankie Sanette. Hoop ons sien julle gou weer.
Pieter F - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gebly en baie lekker eenheid. Lizette was baie behulpsaam en het gesorg dat alle reëlings reg en in plek is.
Estoril Villas 62 se terugvoer
Baie dankie Pieter. Hoop ons sien julle gou weer.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg-wes, Estoril Villas 62, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap