Estoril Villas 86

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Estoril Villas 86 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Estoril Villas-kompleks in Mosselbaai, net 200 m van Diaz-strand die waterpark af.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste, 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met satelliet-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n beskutte braaikamer met braaigeriewe en meubels waarby gaste kan sit en eet. Veilige parkeerplek is beskikbaar in die kompleks.

Slaapplek

'n Bespreking by Estoril Villas 86 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Estoril Villas 86 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R640 per nag (plek vir 4)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false