Estuary Rest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Let asseblief daarop dat daar 2 honde en 'n kat op die perseel is. Die honde mag 'n bietjie aggressief lyk deur die heining, maar hulle is uiters vriendelik, liefdevol en sag.

Estuary Rest is 'n luukse selfsorgkothuis teen die berghange bo Knysna met asemrowende uitsigte oor die strandmeer en die beroemde Knysnakoppe.

Hier kan gaste saans rustig 'n drankie om die vuur op 'n privaat dek geniet. Hierdie akkommodasie sluit 'n privaat toesluitmotorhuis, 'n volledige kombuis, ruim en suite-stortgeriewe, 'n koningingrootte-bed, gerieflike sitarea en dek in. Volledige DStv is beskikbaar.

Die Waterfront met allerlei winkels, restaurante en ander vermaak is net 'n entjie se ry of stap dorp in. Die Tuinroete word gekenmerk aan wêreldklas-gholfbane, watersportsoorte en lang wit strande. Waaghalse kan ook valskermsweef en reksprong probeer.

Slaapplek

'n Bespreking by Estuary Rest sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Estuary Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za