Paradys Akkommodasie by Estuary Rest | LekkeSlaap
+20
+20

Estuary Rest

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 109 resensies vir Estuary Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gert V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek met baie mooi uitsig.

Die plek sit op 'n baie mooi ligging en het 'n pragtige uitsig oor die hawe. Plek baie netjies en eienaar is baie vriendelik.

Sanel M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet!

Wat lekker sou wees is matjies aan elke kant voor die bed. Gerieflik ingeruim, alles wat jy nodig mag hê. Toesluitmotorhuis. Pragtige plekkie met 'n perfekte view! Sal dit regtig aanbeveel.

Estuary Rest's terugvoer

Dankie Sanel. Sal beslis kyk na matjies langs die bed.
Groete,
Irene

Estuary Rest
Leandri L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het ons verblyf baie geniet. Blyplek netjies en die uitsig pragtig.

Estuary Rest's terugvoer

Dankie Leandri.

Estuary Rest
James F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
James F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Mooi uitsig, maar te duur. Om dorp toe te stap is onrealisties en volgens foto's is area baie groter buite kothuis. Nie besef dis so teenaan die hoofhuis nie. Alhoewel my man buite gerook het is daar tog die indruk gegee dat rokers nie welkom nie!

Lisa B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Brilliant view from the guest house. Nice and cosy, also very neat. My husband was very impressed with the DStv as he is a sportsman and love to watch his sport. We will definitely book again at Estuary Rest. Thank you so much.

Liaan G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Lieflike plekkie. Pragtige uitsig. Ons sal weer daar bly.

Nicole O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place to stay in Knysna!

Well equipped, comfortable accommodation with a super friendly and helpful hostess.

Estuary Rest's terugvoer

Thank you, Nicole. It is much appreciated.

Estuary Rest
Henriette V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V
Saam met vriende

Wonderlike verblyf.

Pragtig, skoon en netjies. Vriendelike ontvangs deur eienaar. Wonderlike uitsig en lekker stoepie om op te sit en die uitsig te waardeer. Sal beslis weer daar bly.

Ferdinand H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toesluit garage beteken baie.

Ons was baie beïndruk. Kon nie fout vind nie. Iets om ingedagte te hou egter is dat die trappe kan ongemaklik wees vir persone met 'n gestremdheid.

Karien J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik met 'n ongelooflike uitsig.

Irene was 'n wonderlike en baie behulpsame gasvrou. Sy was ook so gaaf om ons te laat weet dat ons plek gereed is en dat ons welkom is om vroeër in te klok. Die omgewing is vreeslik stil en rustig. Die blyplek is baie gerieflik uitgelê en daar is alles wat jy mag nodig kry. Estuary Rest het ons hart gesteel. Ons sal definitief weer hier kom kuier.

Estuary Rest's terugvoer

Baie dankie, Karien.

Estuary Rest
Lionel G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for overnight stay.

Our stay was short and sweet. Irene was on hand with assistance when needed. The unit is neat and quaint. The view over the lagoon is to die for. Thanks Irene.

Ri-ellen K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ri-ellen K
Saam met vriende

Baie gerieflike klein plekkie naby aan als. Baie rustig en veilig.

Estuary Rest is ideaal geleë. Baie rustige area. Lekker vir gaan stap.

Estuary Rest's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Estuary Rest
Ewald S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald S
Gesin met klein kinders

Uitstekend, sal weer en weer soontoe teruggaan.

Baie goeie waarde vir geld. Netjies en skoon met alles wat jy benodig. Lieflike uitsig en naby aan die dorp. Kan beslis aanbeveel vir enige reisiger.

Estuary Rest's terugvoer

Baie dankie Ewald.

Estuary Rest
Elizabeth W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige atmosfeer, alles skoon en netjies met 'n heerlike warm bed!

Dit was baie lekker om na 14 dae se stap met moeë bene by 'n skoon plek te arriveer. Om lekker warm te stort en in 'n baie lekker warm bed in te kruip was hemels. Daar is ook als wat nodig is, nie te oordoen net lekker. 10/10

Estuary Rest's terugvoer

Goeie dag Elizabeth,

Baie dankie vir jou terugvoering!.

Estuary Rest
Catherine M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voorwaar 'n onvergeetlike naweek.

Plek baie skoon en netjies. Uitsig asemrowend en Irene se gasvryheid het ons sommer tuis laat voel.

Estuary Rest's terugvoer

Thank you for the lovely review, Catherine.
Kind regards,
Irene

Estuary Rest
Ronel S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Pragtige, stil juweel. Perfek om te rus. Sal vir seker weer daar gaan kuier. Baie dankie.

Madelie H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Die uitsig is onverbeterlik en die gasvrou uiters verwelkomend.

Sayeeda H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sayeeda H

We had a wonderful stay at Estuary Rest.

Estuary Rest has an amazing view of Knysna. The cottage was clean and fresh and offers all you need for a pleasant and comfortable stay. We were greeted with a warm welcome by the host and the two most gentle and friendly dogs, Roxy and Sassy, who made us feel right at home! We had a wonderful stay at Estuary Rest.

Tommy C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Die mooiste ligging wat ek nog gesien het, alles wat jy nodig het is daar. Plek is baie skoon en netjies, kort net 2 bedmatjies, want vloer is koud.

Vivienne J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne J
Enkelreisiger

Great!

Wat 'n wonderlike ervaring, ek sal Estuary Rest ten sterkste aanbeveel.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Great!

What a wonderful experience, I would highly recommend Estuary Rest.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Estuary Rest's terugvoer

Thank you for your wonderful comments, Vivienne.

Estuary Rest
Steve H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place great location.

Lovely place to spend a couple of days. Wish we could have stayed longer.

Cliff K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Been there and loved every moment.

Estuary Rest ticked all the boxes for us and certainly is a credit to the Knysna hospitality industry. Being centrally situated with a private entrance, we were able to come and go without disturbing anyone whilst taking advantage of the many activities available. The accommodation exceeded all expectations with everything provided for our comfort. The views across the lagoon from sunrise to sunset (and in between) are impressive to say the least and we were able to take some magnificent photographs from the front porch. All in all, Irene and her two lovable companion dogs made us feel completely welcome without being obtrusive in any way. We hope to have the privilege of visiting Estuary Rest again in the future.

Marietjie V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies met alles wat nodig is.

Netjies en gerieflik met alles wat nodig is. Die uitsig is pragtig en sentraal geleë. Die wooneenheid is gereeld skoongemaak en die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig.

Estuary Rest's terugvoer

Baie dankie Marietjie.

Estuary Rest
Derek T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fully equipped self catering accommodation with a spectacular view, friendly host with three lovely animals.

A fully equipped room in a quiet but secure area with a lock-up garage for your vehicle. Every morning we had our morning coffee sitting on the porch and overlooking the waterfront, what a way to start our day. With a private entrance we were able to come and go without disturbing anybody. Two lovely dogs, Rocksie and Flynn that always came to greet us on our return but were never a nuisance. Will definitely visit Irene at Estuary Rest again.

Estuary Rest's terugvoer

Thank you for your lovely review Derek. Hope to see you again soon.

Estuary Rest
Leana S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike mooi, rustige plek om te bly. Was presies soos die foto's aangedui het.

Irene het ons hartlik verwelkom toe ons daar aankom. Die eenheid en die uitsig van die stoepie af was presies soos wat die foto's aangedui het. Die eenheid was skoon en netjies en die twee honde en kat het dit laat voel asof jy by die huis is. Dit is 'n heerlike uitspan plek en dit was loutere plesier om die bote op die meer dop te hou terwyl jy 'n glasie wyn geniet en die vleisie op die kole sis. Alhoewel die eenheid op dieselfde perseel as die woonhuis is, word jou privaatheid gerespekteer. Linne en handdoeke was ook gereeld vervang. Ons sal baie beslis weer daar gaan bly as ons weer in daardie omgewing is. Irene, baie dankie vir jou gasvryheid.

Estuary Rest's terugvoer

Baie dankie Leana vir die terugvoering

Estuary Rest
Linda D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gerieflik en netjies.

Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang en alles verduidelik. Die eenheid was pragtig skoon en gerieflik ingerig. Kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel. Sou self graag weer wou gaan.

Estuary Rest's terugvoer

Baie dankie Linda

Estuary Rest
Ronel R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R
Saam met vriende

Fantasties.

Sal die plekkie definitief aanbeveel.

Luane D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Very clean neat place, will definitely book again if we visit Knysna.

Tessa S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon met pragtige uitsig op stoep.

Skoon, goed versorgde eenheid met alle geriewe nodig en heerlike dubbelbed met uitig oor die see.

Marius O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Baie goeie ligging. Mooiste uitsig. Veilige en privaat parkering.

W A Du Plessis D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
W A Du Plessis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige view.

Baie oulike selfsorg-eenheid. Wow views.

Melinda S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Vandat ons daar aangekom het, het ons tuis gevoel. Mens voel sommer dadelik hoe 'n mens ontspan as 'n mens die pragtige uitsig sien. Die verblyf is baie netjies en perfek vir 'n paartjie. Alles wat 'n mens nodig het. En die 2 pragtigste, vriendelike honde wat 'n mens ook sommer tuis laat voel. Definitief sal ek Estuary Rest aanraai!

Pieter V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies, veilig en goed toegerus!

Mooi uitsig op die Knysna-meer en -waterfront! Baie goed en op hoë vlak toegerus! Duvet was net baie swaar as dit bietjie warmer raak.

Elzette P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik om by Estuary Rest te gaan ontspan en die uitsig was prentjiemooi.

Ek en my verloofde het ons tyd baie geniet. Alles was daar wat ons benodig het om die verblyf vir ons gerieflik te maak. Dis 'n wonderlike wegbreek plek.

Zelna D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Die beste verblyf ooit. Super netjies en die woonstel het als wat nodig is. Fantastiese uitsig. Vriendelike troeteldiere wat dit soos huis laat voel. Koffie en tee met melk met ons aankoms. Toesluitmotorhuis was baie gerusstellend. Baie sentraal geleë. Sal beslis weer daar oorbly.

Lorinda K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Was baie lekker. Sal weer soontoe gaan.

Belinda A - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views and well equipped.

Well situated, beautiful views, amply equipped. Very friendly kitty.

Pieter J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en sentraal geleë.

Pragtige uitsig en sentraal geleë. Die eenheid is smaakvol toegerus. Die diere laat mens tuis voel.

Jan S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë, netjies, veilig en eienaar het ons gul ontvang en ons reisplan deur die dag gemonitor omdat ons laat tussen die berge op pad was.

Sal weer daar wil bly en sal dit aanbeveel vir vriende. Eienaar is professioneel, self kosmaak gedeelte baie toereikend, daar was koffie en tee en ons het vars melk in die yskas gekry (wat 'n lafenis was aangesien ons met leë hande aangekom het.) Baie netjies. Haardroër in plek. Uitsig pragtig. Sentraal na al die heerlike uiteetplekke.

C. P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
C. P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooie accommodatie met een pracht uitzicht.

Grote mooie kamer met een prachtig uitzicht. De auto kon in de garage. Jammer dat er geen WiFi is zodat er extra kosten moesten worden gemaakt om te telefoneren.

Leon E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjiese kamer, uitstekende uitsig.

Ons het die verblyf van twee nagte terdeë geniet. Die wooneenheid is goed toegerus, was netjies en skoon.

Jeshua C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeshua C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld, goed toegerus, netjies en skoon.

Ons het die verblyf baie geniet! Ons motor kon snags in ‘n motorhuis oornag en ons het deurentyd baie veilig gevoel. Die uitleg is goed deurdag en die woonstel is netjies, volledig toegerus en skoon.

Dirk V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek wat goed toegerus is en lekker sentraal sentraal in Kysna is.

Vriendelik ontvangs en 5-ster-gehaltehuisvesting. Ons sal weer daar gaan bly en ook by vriende aanbeveel.

Ruben M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice plek en baie bekostigbaar.

Baie lekker plek, vir min geld.

Janna S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janna S
Enkelreisiger

Asemrowend.

Sal beslis aanbeveel en gaan beslis weer daar oornag.

Isstel B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isstel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en bekostigbare plekke met 'n voorry-aansig oor die Knysna Waterfront, beslis 'n plek om te sien!

Ons ontvangs was vriendelik en het onmiddellik tuis gevoel. Irene ken die area baie goed en het ons goeie advies gebied waar om te gaan uiteet of plekke om te besigtig. Die blyplekkie het modern en smaakvolle dekor en is gemaklik ingerig met kwaliteit benodighede. Skoon en netjies, selfs die troeteldiere heet mens welkom. As jy op soek is na privaatheid met 'n indrukwekkende uitsig van die stoepie, is hierdie vir seker die regte plek om te besoek.

Topny T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Topny T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly reception.

Comfortable, excellent view, ideal stop-off for CPT-PE run. Good value.

Heidine S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kom binnekort weer terug.

Ons gaan definitief terug vir nog kuier. Die plekkie is ongelooflik mooi en skoon. Alles wat mens benodig word voorsien. Vanaf breekgoed tot potte en panne. Die uitsig is ongelooflik mooi. Ons tot laat in aande op stoep gesit en uit gekyk. Dit was die perfekte wegbreek.

Frans M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou, pragtige uitsig, netjiese, goed toegeruste akkommodasie.

Kan dit beslis aanbeveel.

Elana H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, Knysna.

Met aankoms het Irene vir ons met warmte by die hek staan en inwag. Sy't ons die plekkie gewys en ons was sommer dadelik tuis. Dis 'n heerlike, netjiese plekkie vir twee mense en het als in wat jy nodig het (selfs dalk nog 'n bietjie meer ook). Baie dankie, Irene. Ons sal verseker weer van jou "stukkie Knysna" gebruik maak.

Gerard L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tien uit tien.

Die eenheid is netjies, goed geleë, pragtig en goed uit gelê met alles wat nodig is. Ek sal Estuary Rest aanbeveel vir oornag, lang naweke asook vakansies vir twee persone. Daar is 'n fantastiese uitsig oor die meer en dit is baie stil en rustig. As ek weer Knysna toe gaan sal ek nie eers verder soek vir verblyf.

Estuary Rest's terugvoer

Baie dankie Gerard. Waardeer die terugvoer.

Estuary Rest
Reynold F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynold F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en pragtige uitsig vir oornag bly.

Lieflike kamer en kombuis met 'n pragtige uitsig oor die meer. Veilige motorhuis wat kan sluit.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Tranquil setting with a beautiful view as an overnight stop.

Lovely room and kitchen with a beautiful view of the lagoon. Secure lock up garage for car.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Obie V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome - skoon, veilig, perfek.

Beste uitsig ooit. Goed toegerus. Lieflike plek!

Estuary Rest's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Estuary Rest
Carrie P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Wonderlik en netjies, voldoen aan ons behoeftes. Dankie, Irene, dit was 'n rustige naweek.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing.

Wonderful and neat, all our requirements met, thank you Irene we had a peaceful weekend.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Estuary Rest's terugvoer

Thank you so much Chris. I really appreciate you taking the time to write a review.

Irene

Estuary Rest
Brigitte S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S

Lekker gebly.

Was 'n baie mooi netjiese kamer met 'n heerlike uitsig. Baie sentraal geleë. Baie goed opgevoede honde, wat ons nie gepla het nie.

Estuary Rest's terugvoer

Baie dankie Brigette vir die terugvoering. Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Irene.

Estuary Rest
Bianca P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P

Definitief die moeite werd.

Baie netjies, waarde vir geld. Irene was baie vriendelik en het graag vir ons plekke aanbeveel waarheen ons kan gaan en dinge om te doen. Ons was daar op ons wittebrood, maar sal verseker weer in die toekoms daar gaan bly.

David S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable and lovely views.

The accommodation was comfortable with lovely views of Knysna Lagoon.

Sally S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sally S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste view!

Baie oulik, ruim en intiem met die pragtigste uitsig van Knysna se waterfront!

Ruth D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was absoluut heerlik.

Estuary Rest is 'n baie rustige plekkie. Die uitsig is asemrowend en is 'n baie veilige plek. Jy kan lekker op die balkon sit en uitkyk oor die Lagoon. Ons sal baie beslis weer dit besoek.

Ella D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig

Ons het net daar oorgeslaap, maar was wonderlik.

Willie B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker!

Het absoluut geen klagtes nie! Was vriendelik verwelkom en was deurgaans op die hande gedra!

Topny T - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Topny T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent for a one-night stop or short stay.

Good for one night or short stays.

Kevin M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volledig en modern toegerus met 'n onverbeterlike uitsig.

Pragtige wooneenheid, luuks toegerus en baie moderne badkamergeriewe. Mens kan op die dek braai en een van die beste uitsigte op Knysna geniet of gou-gou die dorp betree en die restaurante by die Waterfront besoek. Ons sal beslis weer daar kuier.

Ettiene V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek in elke manier.

Die plekkie is rêrig perfek op soveel maniere. Sterk punt is natuurlik die ligging wat vir jou die beste uitsig van die "Heads" gee. Fantastiese kliëntediens en definitief waarde vir geld. Sal sonder enige huiwer weer daar gaan bly.

Estuary Rest's terugvoer

Dear Ettiene,
Thank you so much for the great review. You also were great gusts - the cottage was absolutely spotless!
Regards
Irene

Estuary Rest
Danie H - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was hemel op aarde!

Ek het reeds telefonies vir Irene bedank vir 'n wonderlike naweek. Dit voel of ons tuis by huis was. Sal weer gaan.

Adriaan K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en voel uitgerus.

Baie goeie ligging, mooi uitsig. Netjies. Voel uitgerus.

Estuary Rest's terugvoer

Dankie Adriaan vir die mooi woorde. Ek sien uit daarna om julle weer to sien.

Groete Irene

Estuary Rest
Koos N - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige woonstelletjie wat aan al ons behoeftes voldoen.

Die woonstelletjie het alles wat ons nodig het. Privaat en stil. Plus, die uitsig is net 'n bonus. Baie dankie aan Irene vir haar vriendelikheid.

Eileen D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik en alles was gerieflik.

Baie netjies met 'n mooi uitsig. Vriendelike eienaars. Ons tyd by Estuary Rest was baie aangenaam. Baie gemaklike plek. Gerieflik en rustig en naby alles. Ek sal dit aanbeveel vir mense wat wil wegbreek en rustig verkeer. Ons tyd was te kort. Ons kon nie regtig rustig verkeer nie, want ons was meer op die pad. Baie mooi uitsig. Ek wil ook net byvoeg dat ek baie beïndruk was met die diens van LekkeSlaap. Ek sal definitief weer van julle diens gebruik maak.

Salome L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money!

Clean, private accommodation in a safe environment with a stunning view! Very, very reasonably priced.

Arrie L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arrie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en uitstekende waarde vir geld.

Ons het die verblyf baie geniet en sal weer van die woonstel gebruik maak.

Rainer J - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rainer J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Estuary Rest is vir reisigers wat tevrede sal wees met basiese verblyf onder die opskrif "luuks". Die bed is nie koninggrootte nie en die matras was pap. Die 'private' stoep is hoogstens semi-privaat ... dit in die agterplaas van die hoofhuis waar die huiseienaars se motors staan en 'n groot kuierarea is. Die kombuiskaste ruik benoud, en spoel/was maar eers die sjampanjeglase voor jy gebruik. Geen lugreëlaar nie. Indien die advertensie nie so misleidend was nie, sou die resensie heelwat anders wees.

Kobus P - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, skoon, alles wat jy nodig het vir jou vakansie en nog meer.

Alles wat ons voor kon vra, asemrowende uitsig, baie rustig, vriendelike verwelkoming, sal weer gaan. Irene ons gasvrou het ons dadelik baie tuis laat voel.

Michelle D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik! Perfek vir ons wittebrood!

Wat 'n lekker plekkie om by te bly! Ek en my nuwe man het 'n liefde vir Knysna ontwikkel en die verblyf was 10 uit 10! Ons sal definitief weer besoek!

Douglas A - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ons was vir 14 dae met verlof en het by 5 verskillende plekke oorgeslaap. Estuary het uitgestaan bo almal. Uitstekende gashere, asemrowende uitsigte, pynlik netjies en privaatheid. Die diere was 'n bonus. Steakmesse en WiFi sal 'n verdere bonus wees. Dankie vir LekkeSlaap se aanbeveling.

Ryna En Gert C - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryna En Gert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi!

Wonderlike uitsig - als wat jy nodig het is in eenheid.

Mark H - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place just to breakaway.

Accommodation, equipment, view, and service was good and the place is peaceful and quiet.

Ben V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie uitstekende verblyf.

Baie goeie en uitstekende diens van bestuur en 'n pragtige blyplekkie, kan dit aanbeveel.

Chantelle S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld!

Estuary Rest is perfek geleë. Mooiste uitsig. Die eienaar is vriendelik. Die woonstel is lekker privaat en baie skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar 'n draai maak.

Veronica K - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Sal definitief weer wil gebruik maak van die verblyf.

Elne V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en veilig met 'n baie mooi uitsig.

Ons het eers baie laat die aand daar aangekom, en tog is ons steeds met gasvryheid ontvang. Dis heerlik rustig, stil en baie mooi en ons kon lekker slaap na 'n lang dag se reis sonder om oor veiligheid bekommerd te wees. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Lienke H - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienke H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely!

The view is amazing! Very complete appartment, with all the facilities you need. We really loved the place. Unfortunally we could only stay here for 1 night, we'd liked to stay longer!

Morne S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd hul aanbeveel

Gasvry, als wat jy nodig het!

Marius S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die verblyf by Estuary Rest uitstekend ervaar .

Wat 'n netjiese en gerieflike plek, uitsig en rustigheid is fantasties, asook die ligging t.o.v omliggende plekke - en dan nog tuis te kom en te ontspan op die stoep met die lieflike uitsig!

Gerhard G - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon, metjiese plek met wonderlike uitsig!

Estuary Rest lyk net soos op die foto tydens die bespreking. Aangename en vriendelike gasheer. Plek is baie skoon, netjies en stil met 'n wonderlike uitsig. Wonderlike tyd gehad en ek sal dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Engela V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het regtig baie lekker gebly.

Ons het ons verblyf geniet, ons het totale privaatheid gehad en was verwelkom en het sommer tuis gevoel. Die verblyf was bietjie ver van die strande af maar ons het dit nog steeds geniet en het goed gerus. Sal dit wel aanbeveel.

Ronald L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Estuary Rest is van ‘n hoë standaard en ons verblyf was aangenaam. Word sterk aanbeveel!

Tryphina R - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tryphina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was satisfying, with a warm welcome

I will come back to stay again at Estuary Rest, because the place is nice and clean, the view to waterfront is good, and the host is very friendly. The decoration and settings are awesome! Our visit was 100% good. Keep up the good work.

Zirilda G - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zirilda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

Die akkommodasie is skoon en netjies en 'n amazing view. Die diere is ook baie ougat.

Drickie E - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drickie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige, gerieflike plek in 'n uitstekende area.

Dis 'n goed toegeruste eenheid met baie ekstras. Dis privaat met 'n mooi uitsig en naby alles geleë. Die motorhuis is 'n bonus.

Jaco S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Asemrowende uitsig.

Sal aan almal aanbeveel en sal verseker weer daar gaan bly.

Maureen P - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Ons gaan weer daar bly.

Sien die sterre hieronder.

Ockert B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs in 'n lieflike omgewing!

Die plek is netjies en gerieflik met 'n pragtige uitsig oor die Knysna-meer.

Andri M - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Ons sal beslis hulle weer oorweeg as ons Knysna toe gaan.

Freddie V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place, loveley stay!

A lovely, cosy little apartment. Very modern and in excellent condition. Looks quite new! Lock-up garage! Very recommendable, thank you.

Tracey D - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning place with stunning view!

I would recommend it to anybody - stunning view - clean and close to all shops and waterfront.

Cecil V - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil V
Gesin met klein kinders

Stil, rustig en pragtige plek. Baie mooi uitsig.

Estuary Rest is teen die pragtige berge van Knysna!

Tersia F - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was modern, rustig en pragtig.

Dit was deur en deur die moeite werd. Die plekkie is pragtig en die uitsig baie mooi. Heerlik gekuier. Sal weer en weer terug wees. Baie dankie.

Berna H - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonderful experience!

Estuary Rest is well equipped, clean, modern and definitely great value for your money. When we arrived Steven was there to welcome us and to show us to our cottage. There was absolutely nothing we were short of and we enjoyed the magnificent view, the tranquil environment and the comfort of a lovely place to stay. We will definitely be back next year.

Martha R - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic place with excellent view!!!!!

Absolutely fantastic place with excellent views! It's spotless, has everything you need and privacy. The garage you could lock was a bonus!!!

Aza M - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would definately recommend it to someone else, and would stay there again.

I had a lovely time and found Estuary Rest to be in close proximity to everything. It also has the best view from outside the room!

Tony & Pam S - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony & Pam S

Good

A wonderful accommodation in Knysna.

Lennox D - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennox D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really great, lovely setting and good finishes.

Really enjoyed our stay. Everything neat and tidy and everything in place, including a garage.

Michael G - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place with a stunning views

A room to return to!

Mariaan R - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Excellent place to stay. Well equipped and spotlessly clean! Well worth the stay.

Kobus O - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money for well-fitted acconmodation.

I'd definitely visit here again - even if they doubled their rate!

Dries D - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb accommodation !

Most enjoyable stay with wonderful views!

Pam M - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pam M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Liked the location

Found everything very clean, and the view was terrific.

Riaan V - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay at Estuary Rest!

Excellent stay with an amazing view of the Estuary. Safety was not an issue as the car is locked in a garage. The room is stylish and tasteful. Peaceful and quite. This was a very nice experience and will gladly recommend the Estuary Rest to anyone!

Rentia B - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Estuary Rest is a clean, well equipped and tastefully decorated holiday apartment.

We had a lovely stay at Estuary Rest. The cottage is tastefully decorated and has attractive extras like full DSTV, a porch with braai facilities and a breathtaking view. The kitchen has all the equipment to prepare a lovely meal. It was also very reassuring to park the car in a garage. We were greeted friendly upon arrival and enjoyed privacy throughout our stay. I would definitely recommend Estuary Rest.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westhill-rylaan 11, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZDBjMGQ5LWY3YjMtNDdhMC05ODQ5LWEyYTczYWVjODQyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 109 5 1 5 11 Westhill Drive Westhill 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.034897158463 23.03891479969
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za