Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estuary Rest

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westhill-rylaan 11, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Estuary Rest is 'n luukse selfsorgkothuis teen die berghange bo Knysna met asemrowende uitsigte oor die strandmeer en die beroemde Knysnakoppe.

Hier kan gaste saans rustig 'n drankie om die vuur op 'n privaat dek geniet. Hierdie akkommodasie sluit 'n privaat toesluitmotorhuis, 'n volledige kombuis, ruim en suite-stortgeriewe, 'n koningingrootte-bed, gerieflike sitarea en dek in. Volledige DStv is beskikbaar.

Die Waterfront met allerlei winkels, restaurante en ander vermaak is net 'n entjie se ry of stap dorp in. Die Tuinroete word gekenmerk aan wêreldklas-gholfbane, watersportsoorte en lang wit strande. Waaghalse kan ook valskermsweef en reksprong probeer.

Let asseblief daarop dat daar 2 honde en 'n kat op die perseel is. Die honde mag 'n bietjie aggressief lyk deur die heining, maar hulle is uiters vriendelik, liefdevol en sag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 199 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Reinette H
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer hierdie juweel besoek. Dit sê alles! Hierdie is 'n juweel van 'n plek met 'n ongelooflik mooi uitsig. Die gastehuis beskik oor alles w...
Sien meer
Aug 2024
Francois O
Besigheidsreis
5.0
Wonderlike uitsig oor Knysna. Estuary Rest is 'n wonderlike blyplek met fantastiese uitsig oor die dorp en lagoon. Die plek is baie netjies en skoon. ...
Sien meer
Jul 2024
Riana V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename vakansie. Alles wat nodig is, was beskikbaar.
Jul 2024
Anel D
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlike verblyf tydens Forest maraton. Ons het vreeslik lekker gebly. Aan al ons verwagtinge voldoen. Sal weer terug wees.
Jun 2024
Mike D
Saam met lewensmaat
5.0
Hoop van harte om weer 'n tydjie daar te kan deurbring. Ons kuier was uit die boonste rakke.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Westhill-rylaan 11, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Estuary Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westhill-rylaan 11, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZDBjMGQ5LWY3YjMtNDdhMC05ODQ5LWEyYTczYWVjODQyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 199 5 1 5 11 Westhill Drive Westhill 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034897158463 23.03891479969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang