Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eunoia Kothuis

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louie-straat 20, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 R896 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eunoia Kothuis is 'n pragtige selfsorgkothuis met warm kenmerke en 'n privaat ingang wat in Lemoenkloof, Paarl geleë is. Dit is ideaal vir toeriste, sakereisigers of ouers wat verblyf naby skole benodig.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n matras wat slegs vir 'n kind geskik is, indien vooraf reëlings getref is.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek op die perseel beskikbaar. Tydens beurtkrag sal 'n sonpaneelstelsel die water warm hou en die ligte aan. Die kothuis is naby baie skole en sportgronde.

Slaapplek

’n Bespreking by Eunoia Kothuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Eunoia Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Rochel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Maande gelys 8

Ligging

  • Louie-straat 20, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eunoia Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
R995 R896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
R995 R896
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louie-straat 20, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd7f4776e4ba0d938c6e5ca7d2c6f1500396418cf08bee8bc3beb241da6fb8a92a58a8d60b692f0c69be4d9c50d3002fdaca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 20 Louie Street Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7280449 18.9617145
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem