Ezulweni 31

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ezulweni 31 is 'n selfsorgwoonstel in Amanzimtoti. Die eenheid is op die derde verdieping en sowat 500 m vanaf die strand. Die gebou het 'n hysbak en trappe. Die kompleks is in Strandweg geleë en bied maklike toegang na verskeie winkels en restaurante.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike rottangmeubels en 'n platskerm-TV met 'n vakansiehuis-DStv-pakket.

Slaapplek

'n Bespreking by Ezulweni 31 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ezulweni 31 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false