Fair Haven Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fair Haven Guest House is naby die strandmeer in Walvisbaai geleë en bied stylvolle, gerieflike B&B- en selfsorgverblyf. Gaste kan soggens of saans lekker gaan stap en die flaminke by die strandmeer bekyk. Fair Haven is die perfekte plek vir gesoute sakereisigers of vakansiegangers.

Die gastekamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, 'n TV en 'n telefoon. Daar is 1 kamer met selfsorggeriewe. Die hele huis bied gratis WiFi.

Die gastehuis het 'n eerlikheidskroeg en sekere wyne is in die kelder beskikbaar. Daar is ook braaigeriewe binne.

Aandete kan vooraf bespreek word en piekniekmandjies of vrugtemandjies kan gereël word om op duin-avonture saam te neem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fair Haven Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za