Fair Haven Guest Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Winifred-singel 12, Marina-strand, 4281, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fair Haven Guest Suite is vas aan die eienaar se hoofhuis, maar is heeltemal privaat. Dit is in Marina-strand, 'n Blouvlagstrand tussen Southbroom en San Lameer.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die leefarea met 'n etenstafel, stoele, 'n rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n privaat binnehof met meubels en 'n sambreel, asook 'n lieflike tuin met braaigeriewe. Onderdakparkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Ligging
- Winifred-singel 12, Marina-strand, 4281, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Marina Beach Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Winifred-singel 12, Marina-strand, 4281, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom