Fairmile Urban Oasis
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 207, Fairmile-gebou Eenheid 46, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Fairmile Urban Oasis is 'n pragtige en sjiek selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Groenpunt. Die woonstel is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of toeriste wat die Moederstad wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Aan die voet van die bed is daar 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstel bied toegang tot 'n oulike balkon met 'n tafel en stoele. Die gebou is stapafstand vanaf baie winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Fairmile Urban Oasis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 640
Jaar gelys 12
Ligging
- Hoofweg 207, Fairmile-gebou Eenheid 46, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 207, Fairmile-gebou Eenheid 46, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom