Langebaan Akkommodasie by Fairway 2 | LekkeSlaap
+15

Fairway 2

7 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Fairway 2
Self-catering and linen and towels are provided.
Belasting en Ekstras

Let asseblief daarop dat die gekwoteerde balans nie die terugbetaalbare deposito van R1000 insluit nie. Dié bedrag is 7 dae voor aankoms betaalbaar.
Let asseblief daarop dat die deposito 10 werkdae na die uitklokdatum terugbetaal word.

Geen gaste sal na 20:00 kan inklok nie. Ná 19:00 geld 'n laat-inklokfooi van R250 per halfuur, of 'n gedeelte daarvan. Dié fooi is met aankoms betaalbaar.

As gevolg van die watertekort is die swembaddens en wasmasjiene ongelukkig nie beskikbaar nie. Wasmasjiene is slegs beskikbaar aan gaste wat vir 7 dae of langer bespreek.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 101
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 101
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 101
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42plawl09VQfku6U8YN2VDBpXO2iQmtpCBD1mTYqQuZfq3JCAJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 101  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 2 Fairway Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.086265731016 18.040330262566
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za