Clarens Akkommodasie by Fairways House | LekkeSlaap
+9
+9

Fairways House

Selfsorg
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 217 Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fairways House is ’n selfsorg-villa in Clarens Gholflandgoed en het 2 kuierareas, ’n omheinde tuin en pragtige uitsigte.

Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en het 4 slaapkamers, 3 badkamers, en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het elk ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer. Die derde en vierde kamers het elk ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ’n slaapbank vir 2 kinders in die kuierarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het ’n sitstel, kaggel en platskerm-TV. Die stoep buite het ingeboude braaigeriewe en ’n etenstafel.

Slaapplek

’n Bespreking by Fairways House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • 217 Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 217 Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlS153mvoUgLi5ESaqjYwhAeikiqE2DrkxMnCKGQPxXoqovXWRK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 400  per nag (plek vir 8) 217 Clarens Golf Estate Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.5179591 28.4296227
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za