Family Beach House
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 13, Glentana, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 900 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Family Beach House is 'n dubbelverdiepinghuis in die skilderagtige kusdorpie Glentana, wat 'n heerlike selfsorg-wegbreek vir gesinne of groepe vriende by die see bied.
Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die onderste verdieping beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens onderskeidelik en 2 badkamers met óf 'n bad óf 'n stort elk. Op die boonste verdieping is daar 3 slaapkamers met 'n mengsel van dubbelbeddens en enkelbeddens en 2 van hulle lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Daar is ook 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. WiFi word voorsien.
Die oopplan-leefarea op die boonste verdieping bied gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n tweede sitarea. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die omgewing en see. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
Family Beach House is ideaal vir 'n wegbreek by die see aangesien dit naby restaurante en slegs 550 m vanaf die strand geleë is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Gleniqua-rylaan 13, Glentana, 6503, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 13, Glentana, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom