Primrose Akkommodasie by Fancy Pansy | LekkeSlaap
+35
+35

Fancy Pansy

Selfsorg
  • Vanaf R685 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pansy-straat 15, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fancy Pansy is in Germiston se voorstad, Primrose geleë en is sowat 13 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 12 km vanaf Emperors Palace Casino.

Verblyf word in 2 elegante eenhede gebied wat volledig vir selfsorg toegerus is.

Fancy Pancy 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Fancy Pancy 2 bied slaapplek aan 3 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Braaigeriewe en WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pansy-straat 15, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R685
per nag (plek vir 2)
Vanaf R685
per nag (plek vir 2)
Vanaf R685
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pansy-straat 15, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2ec7f00971af676234611f08a12c19464fafd7cd50368121653554cd0f47a7e882c824b9a146f7434ebd1fc4cf8df9697c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R685  per nag (plek vir 2) 15 Pansy Street Primrose 1401 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 11:00 -26.188443475364 28.15548691629
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za