Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fancy Pansy

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marchanelle D
1 nag
5.0
Mei 2024

Gemaklik, rustig, netjies, lekker, spasie, gerieflik. Ek het baie lekker gebly. Die plekkie is baie gemaklik en leefbaar, baie netjies en mens voel dadelik tuis. Baie vriendelike en vinnige diens ook. Ek sal definitief die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinhle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Very impressive. Linda, as very welcoming, the security is of top range. Very quiet destination. Rooms are very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Awesome. Stunning owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Soos 'n warm omhelsing van gemak en gasvryheid en 'n gevoel van tuiswees. Baie oulike en netjiese plekkie. Skoon en modern. As jy 'n vroee oggendmens is en nie omgee dat die bure se haan jou 3 uur wakker kraai nie, is dit die plek vir jou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Gerieflike oornag tussen reise. Vriendelike ontvangs, gasvrou baie akkommoderend. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindi S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Super stunning plekkie. Pragtige, stylvolle skoon plekkie, met alles wat jy nodig het. Linda sowel as al die staff was vreeslik gasvry en behulpsaam. Ons sien julle beslis weer in die toekoms. Die plekkie is awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Rustig en pragtig. 'n Mmens voel tuis en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene O
1 nag
4.8
Okt 2023

Perfekte verblyf, veilig, netjies, gasvry. Linda is 'n pragtige gasvrou, die plekkies is netjies, stylvol en pragtig. Rustige, veilige, stil verblyf. Sal dit hoogs aanbeveel en waarde vir jou geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Fancy Pansy
Baie dankie Irene. Julle was ook wonderlike gaste. Alles reels en instruksies goed gevolg. Kom kuier gerus weer.

Werner D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

'n Lekker kuier saam met my seun wat woonagtig is in Gauteng. Die ligging van Fancy Pancy is naby hoofweë en winkelsentrums. Baie netjies en veilige verblyf met Linda wat seker maak dat jou verblyf gemaklik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Fancy Pansy
Baie dankie. Bly dat julle die verblyf geniet het. Soos bulle sê "happy guest, happy host". Kom kuier gerus weer as julle hier is. Groete Linda

Morné C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2023

Netjies, gerieflik, rustig. Vriendelike atmosfeer. Gerieflike verblyf. Goeie sekuriteit. Voldoen aan alle behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R785
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pansy-straat 15, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2ec7f00971af676234611f08a12c19464fafd7cd50368121653554cd0f47a7e882c824b9a146f7434ebd1fc4cf8df9697c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 15 Pansy Street Primrose 1401 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -26.188443475364 28.15548691629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang