LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+87
Selfsorg in Primrose

Fancy Pansy



  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 15 Pansy Street, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Fancy Pansy is geleë in die voorstad Primrose in Germiston, ongeveer 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 11 km vanaf Emperor's Palace Casino.

Verblyf by Fancy Pansy word voorsien in 4 elegant versierde eenhede wat volledig toegerus is vir selfsorg. Skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar.

Fancy Pansy 1 kan tot 2 gaste akkommodeer en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Fancy Pansy 2 kan tot 4 gaste akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Fancy Pansy 2.1 kan 2 gaste akkommodeer en het 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Maar let asseblief op: Fancy Pansy 2 en Fancy Pansy 2.1 is dieselfde woonstel. Ons sluit slegs die 2de slaapkamer as dit vir slegs 2 gaste benodig word. Jy kan nie albei bespreek nie.

Fancy Pansy 3 bied slaapplek vir 2 gaste met 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer. Die eenheid is maklik toeganklik en bied veilige, omheinde parkering.

Veilige parkering word agter 'n afstandbeheerde hek vir alle gaste voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar. WiFi-toegang word ook voorsien.

Rook is verbode, maar gaste kan buite rook.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Elektroniese bankoorplasing
Persoonlike kluis
Wasgoeddiens
Afrikaans
Engels

Kamers

Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Fancy Pansy 3 het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n TV met Netflix. Die aparte badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid is maklik toeganklik en bied veilige parkeerplek agter 'n hek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Iemand sal gaste by die instansie ontmoet of die sleutels in die sleutelboks los.
Let asb. dat rook verbode is in die eenheid, maar gaste mag wel in die tuin rook.
Let asb. dat as Fancy Pansy 2 bespreek is, sal Fancy Pansy 2.1 nie meer beskikabaar wees nie en anders om.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Woonstel 1
Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike leunstoele en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Iemand sal gaste by die instansie ontmoet of die sleutels in die sleutelboks los.
Let asb. dat rook verbode is in die eenheid, maar gaste mag wel in die tuin rook.
Let asb. dat as Fancy Pansy 2 bespreek is, sal Fancy Pansy 2.1 nie meer beskikabaar wees nie en anders om.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Woonstel 2: Kamer 1 alleen
Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Let asb. dat as Fancy Pansy 2.1 bespreek is, sal Fancy Pansy 2 nie meer beskikabaar wees nie en anders om.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Iemand sal gaste by die instansie ontmoet of die sleutels in die sleutelboks los.
Let asb. dat rook verbode is in die eenheid, maar gaste mag wel in die tuin rook.
Let asb. dat as Fancy Pansy 2 bespreek is, sal Fancy Pansy 2.1 nie meer beskikabaar wees nie en anders om.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Woonstel 2: Kamers 1 en 2
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en bad. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike leunstoele en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Indien Fancy Pansy 2.1 bespreek is, sal Fancy Pansy 2 nie beskikbaar wees nie en ook anders om.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Iemand sal gaste by die instansie ontmoet of die sleutels in die sleutelboks los.
Let asb. dat rook verbode is in die eenheid, maar gaste mag wel in die tuin rook.
Let asb. dat as Fancy Pansy 2 bespreek is, sal Fancy Pansy 2.1 nie meer beskikabaar wees nie en anders om.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Fancy Pansy 4 - Familie-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 515
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • 4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is 13 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 12 km vanaf Emperors Palace Casino in Primrose, 'n voorstad van Germiston. Die verblyf is vir gesinne, sakereisigers of oornaggaste geskik.

Veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n kind.

Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n bad. Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Die eetarea is geskik vir 6 gaste en daar is 2 ekstra sitplekke by die toonbank. Die leefarea het 'n slim-TV en gratis WiFi.

Daar is onderdakbraaigeriewe en meubels op die stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Iemand sal gaste by die instansie ontmoet of die sleutels in die sleutelboks los.
Let asb. dat rook verbode is in die eenheid, maar gaste mag wel in die tuin rook.
Let asb. dat as Fancy Pansy 2 bespreek is, sal Fancy Pansy 2.1 nie meer beskikabaar wees nie en anders om.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sammie K
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Ons het wonderlik gebly. Mense is vriendelik.
Aug 2025
Sylvia E
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. This place felt like our second home. It was clean, neat and very comfortable. Everything you need is there and mu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Karabelo N
Besigheidsreis
4.8
Outstanding. Magnificent stay at a very nice and good value for money establishment. The bathroom is top class in room 3, what a nice p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Wade B
4.8
Very pleasant. Used it as a base for a visit to the area and the facility served its purpose and met my requirements completely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Mnr T
Gesin met klein kinders
4.6
Baie netjiese plekkie met 'n baie behulpsame en vriendelike gasvrou. Ons kon eers 22:00 arriveer a.g.v. weersomstandighede. Die gasvrou het ons ingewa...
Sien meer
Mei 2026

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sammie K
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Ons het wonderlik gebly. Mense is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Home away from home. This place felt like our second home. It was clean, neat and very comfortable. Everything you need is there and much more. We were impressed with how stunning this place is and the effort that was put into creating a lovely atmosphere. The host was fantastic and staff were extremely friendly and helpful. Absolutely loved our stay and will definitely book this place in future. Keep up the excellent work!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karabelo N
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Sep 2026

Outstanding. Magnificent stay at a very nice and good value for money establishment. The bathroom is top class in room 3, what a nice place and Linda is super friendly and accessible at all times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wade B
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Very pleasant. Used it as a base for a visit to the area and the facility served its purpose and met my requirements completely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mnr T
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2026

Baie netjiese plekkie met 'n baie behulpsame en vriendelike gasvrou. Ons kon eers 22:00 arriveer a.g.v. weersomstandighede. Die gasvrou het ons ingewag en was baie behulpsaam en bedagsaam. Plekkie is baie skoon en netjies. Baie goeie veiligheid met alarms en diewering ens. Sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Goeie nagrus in stil, veilige omgewing. Ruim, skoon, veilige woonstel met onderdak parkering - beslis waarde vir geld. Linda is 'n uitstekende gasvrou - gaan uit haar pad om goeie diens te lewer, waardeer dit baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorika V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2026

Comfortable, everything we needed. Everything we needed was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Werner H
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Twee aande oornag vir sportbyeenkoms by Delville Germiston Rolbal Klub. Beslis lekker gebly. Beste verblyf nog in Gauteng. Germiston area gaan agteruit soos baie ander in die res van die land, maar die verblyf is tip-top. 'Pin' hierdie een definitief vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddy B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Baie lekker. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sorika V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

All we needed was provided for. Very good stay. Thank you for good customer service. This place is a diamond in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Fancy Pansy het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

35% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
35% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 13:00 en 19:00
Uitklok Voor 11:00
Eenheid 3
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.
Woonstel 1
Selfsorg.
Woonstel 2: Kamer 1 alleen
Selfsorg
Woonstel 2: Kamers 1 en 2
Selfsorg.
Fancy Pansy 4 - Familie-eenheid
Selfsorg

Iemand sal gaste by die instansie ontmoet of die sleutels in die sleutelboks los.
Let asb. dat rook verbode is in die eenheid, maar gaste mag wel in die tuin rook.
Let asb. dat as Fancy Pansy 2 bespreek is, sal Fancy Pansy 2.1 nie meer beskikabaar wees nie en anders om.

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R785
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R785
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Pansy Street, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2ec7f00971af676234611f08a12c19464fafd7cd50368121653554cd0f47a7e882c824b9a146f7434ebd1fc4cf8df9697c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 15 Pansy Street Primrose 1401 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -26.188443475364 28.15548691629