Farm & Fellow @ Tramonto
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 61 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jenilee L - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jenilee L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Interessant!
Ek het die bly ten volle geniet.
Juan D - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Juan D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Vriendelike diens.
Die verblyf was aangenaam en rustig.
Friendly service.
The stay was pleasant and peaceful.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Marisa B - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marisa B
Aangenaam.
Dit was aangename verblyf, die ontbytpersoneel was baie vriendelik en beleefd en die ontbyt was wonderlik. Ek was egter bietjie bekommerd oor die veiligheid van die motor, want dit was 'n redelike ent weg van ons parkeer en daar was geen sigbare sekuriteit nie.
Amorie R - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Amorie R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Goeie diens met lekker blyplek en ongelooflike ontbyt!
Baie lekker ontbyt met rustige atmosfeer en netjiese kamers. Beveel definitief aan vir diegene wat lus is vir iets anders!
Munira S - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Munira S
Saam met eggenoot/lewensmaat
It was awsome.
We met Wendy and her staff. They were excellent. We enjoyed our stay very much. They treated us very good. We asked for something they did not have so they promised us that it will be there the next day. We were so overwhelmed. Thank you very much. We appreciate it very much.
Tyron D - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tyron D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker en relaxed. Worth every penny.
Ons het baie lekker gebly In die executive kamer. Ek sal definitief weer kom. Iets wat verbeter kan word is die dak in die kamer. Dit kraak taamlik as mense in die boonste kamer tuis is. Dit was so bietjie van 'n steurnis maar niks ernstig nie. Was baie lekker.
Tilla K - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tilla K
Saam met vriende
Aangenaam verras!
Raymond en sy span is fantasties.
Nandie V - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nandie V
Gesin met tieners
Gerieflik.
Die gastehuis se ligging is baie mooi, dit is nie in die midde dorp nie wat dit ideaal maak vir wegbreek uit die gewoel en het ook baie spasie vir kinders om rond te hardloop en te speel. Die kamer is ruim en gerieflik met ekstra koffie, tee en beskuit sowel as toiletware indien mens dit vergeet het. Die kamer het ook 'n yskassie wat heerlik is om koeldrank en water koud te hou. Die badkamer is net baie beknop met min pakplek vir toilettassie en handdoeke. Die mure is ook nie baie klankdig nie, en ons moes tot laataand luister hoe ons bure nog ...
Sien meer
Livina H - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Livina H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustige lekker plaasgevoel na 'n besige stadslewe.
Baie lekker gebly. Vriendelike personeel. Rustige plaas gevoel. Pragtige uitsig gehad vanaf ons lekker outydse woonwa-verblyf met heerlike vars koffie en ontbyt.
Andre S - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andre S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie rustig en vriendelik.
5-ster diens van begin tot einde.
Adriaan C - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Adriaan C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Was ongelooflik lekker en rustig. Netjies.
Professioneel, netjies en rustig atmosfeer.
Tilla K - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tilla K
Saam met vriende
Aangenaam verras!
Raymond en sy span is eersteklas. Ons is vriendelik ontvang, verblyf was skoon en netjies. Ontbyt was uit die boonste rakke. Sal beslis Farm & Fellow @ Tramonto aanbeveel.
Schalk V - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Schalk V
Enkelreisiger
Lekker plaaslewe.
Baie rustig met 'n plaasatmosfeer.
Wilma P - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Wilma P
Enkelreisiger
Gelukkig.
Ek het die baie vriendelike, skoon, plaas-atmosfeer geniet en sal dit aanbeveel!
Appel E - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Appel E
Saam met vriende
Pragtige omgewing. Die ontbyt was topklas en die diens flink en vriendelik.
Ons het die dag in George terdeë geniet, selfs 'n tweede aand in Haroldsbaai spandeer. Die omgewing is pragtig en ons het die spoorweg museum besoek en ook met die Outeniqua Powervan na Grootbrak gery. Dit was 'n belewenis.
Isabel D - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Isabel D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Very friendly staff and a very pleasant pleasant atmosphere, will definitely return again!
Was a wonderful experience at the guesthouse, way better than expected, all our requests were met which showed us that management went all the way in trying too provide top quality service, we applaud you for that. Red berry farm around the corner which we made use of the Saturday #amazing. And the breakfast was mouthwatering and extremely delicious. We thank you for you kindness and please note that we will come again, all because of the way we have been treated.
Tanja B - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tanja B
Rustig, netjies en ontbyt heerlik.
Sal definitief aanbeveel en weer daar oorbly. Baie skoon, netjies, kos heerlik en rustige atmosfeer. Die WiFi was net baie min.
Alana V - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alana V
Gesin met tieners
Pragtige, netjiese, rustige plek.
Dis 'n pragtige plek, alles wat jy nodig het en meer. Die personeel is baie vriendelik en die ontbyt wat ingesluit was in die prys was baie lekker.
Isabel R - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Isabel R
Heerlik gekuier by die gastehuis, vriendelike personeel.
Sien sterre.
Chris L - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chris L
Gesin met klein kinders
Rustig en stil.
Tyd was net te min, sal weer kom.
Mercia V - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mercia V
Gesin met tieners
Sooo lekker gebly, sal graag wil terugkom !
Rustige, mooi omgewing met pragtige blyplek! Bonus was 'n vars, aan-die-kant slaapplek as ons terugkom van dag se verrigtinge. Ontbyt was 'n bederf met gasvrye en vriendelike personeel. Goeie waarde vir geld, sal definitief aanbeveel.
Marius J - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marius J
Enkelreisiger
Uitstekend en sal julle aanbeveel.
Ek is met hete welkomings ontvang, my kamertjie was netjies en het my verblyf baie geniet.
Edson N - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Edson N
Gesin met klein kinders
Farm feeling.
We were expecting a room with an upstairs for the kids but only got one big room without any divisions. The reception didn't seemed interested to help us. So it was a bit disappointing. We didn't explore the property much, but they have animals and kids were happy about it. They don't have buffet breakfast but the kitchen ladies made what our kids wanted. Overall we had a good time.
Kobus R - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kobus R
Besigheidsreis
Baie netjies en skoon. Lekker groot ontbyt!
Sien sterre.
Devon M - Jun 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Devon M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ongelooflike pret!
Ek is 'n boheemse siel en die hippie-karavaan was 'n ongelooflike ondervinding. Stylvol, skoon en ruik lekker. Pragtige badkamer! Sal nie vir Big Bertha ooit kan vergeet nie. Ontbyt was gepas vir die plaasomgewing. Heerlik!
Madelein K - Jun 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Madelein K
Gesin met tieners
Rus.
Lekker verwelkoming. Naby George. Rustig. Veilig.
Margaret M - Jun 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Margaret M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Exceeded expectations.
We arrived after dark - not a problem. Raymond ensured that we knew where to find our unit and turned lights on for us. We were extremely comfortable and enjoyed a good night's rest after a very long journey. The breakfast was delicious! Thank you. We will be back.
Wendy-lee se Terugvoer
Thank you for visiting us, Margaret. Please do so again.
Farm & Fellow @ Tramonto
Chris V - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chris V
Enkelreisiger
Aangename plek, behlawe vir een probleem.
Vriendelike personeel, luuks, netjiese en skoon kamer, en baie lekker ontbyt. My kamer was egter op die grondvloer en die vertrek het 'n hout dek. Die vloer bo het gekraak met elke beweging van die gas, ek het elke hoes gehoor. Ek kan Farm & Fellow @ Tramonto aanbeveel, solank dit nie 'n grondvloer-eenheid is nie of natuurlik vir mense wat nie ligte slapers is nie.
Mark W - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mark W
Gesin met tieners
Baie rustig.
Was baie lekker om te kuier by julle, sal weer gebruik maak van julle.
Wendy-lee se Terugvoer
Baie dankie Petro, ons sien uit daarna om jou en jou familie weer te verwelkom.
Farm & Fellow @ Tramonto
Charlie G - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Charlie G
Gesin met klein kinders
It was fantastic.
Your home away from home. The service was excellent, they go out of their way to make you feel comfortable. Thumps up for Raymond he is doing a excellent job - thank you sir we enjoyed our stay. Staying at Tramonto was our best stay in George so far.
Wendy-lee se Terugvoer
Thank you for your feedback Charlie. Please come and visit us again.
Farm & Fellow @ Tramonto
Chanel V - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chanel V
Gesin met klein kinders
Ontspanne atmosfeer.
Ons het dit vreeslik baie geniet, die badkamers is baie netjies en dit was so lekker om die buitelewe te ervaar. Die ontbyt was uit die boeke!
Wendy-lee se Terugvoer
Dankie vir jou resensie, Chanel. Kom kuier asseblief weer by ons.
Farm & Fellow @ Tramonto
Tania V - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tania V
Enkelreisiger
Chilled vibes.
Love die karavaan idee. Netjies. Alles was skoon. Goed ingerig. Het een aand in suite ook gebly. Sou net aanbeveel dat DStv duel raak. Heerlik fliek gekyk, en bure oorgeskakel na krieket. Maar verder great.
Wendy-lee se Terugvoer
Baie dankie vir jou kuier Tania. Dit was lekker om jou hier te hê. Ons hoop ons is weer 'n put stop as jy hier verby kom.
Farm & Fellow @ Tramonto
Eugene V - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Eugene V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie aangenaam.
Baie lekker gebly. Personeel baie vriendelik. TV ontvangs baie swak in ons kamer.
Wendy-lee se Terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Eugene.
Ons hoop om julle gou weer as ons gaste te verwelkom. Dankie vir die nota oor die TV opvangs, ons sal werk maak daarvan.
Farm & Fellow @ Tramonto
Jacobus M - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jacobus M
Enkelreisiger
Baie luuks.
Ek was baie verras dat die plek nie besiger is nie. Waarde vir geld. My kamer was stunning. Die ontbyt was uitstekend. Die werkers was baie gaaf en behulpsaam. Ek sal weer hier oorslaap, want ek weet wat ek gaan kry.
Wendy-lee se Terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Jacobus.
Dit was so lekker om jou as ons gas te ontvang. Ons hoop om jou gou weer te sien en die keer bring jy sommer nog mense saam.
Farm & Fellow @ Tramonto
Renee V - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Renee V
Gesin met klein kinders
Staff was very friendly and breakfast was delicious.
Staff was very friendly and helpful, breakfast was delicious. I will definitely go back there.
Wendy-lee se Terugvoer
Thank you for your review, Renee.
We look forward to welcoming you and your family again to our home.
Farm & Fellow @ Tramonto
Brigette D - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Brigette D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker kalm en privaat.
Dis 'n baie lekker plek. Die diens en vriendelikheid het ons baie waardeer. Dit was net te kort. Ons sal beslis weer kom. Baie dankie aan almal.
Yolanda C - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Yolanda C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ongelooflike fantastiese konsep met uitstekende diens en waarde vir geld!
Ek vind min in SA diens, vriendelikheid en waarde vir geld. Hierdie konsep van Farm & Fellows@ Tramonto het my oë baie duidelik oopgemaak, dat daar nog menslikheid geskied in ons triestige land. Die rustigheid wat elke city sleeker nodig het, maar nie weet nie - is hier op die plaas met presies wat ek ervaar het. My vriend en ek het gewens om oornag ryk te word en hierdie stukkie goudblad te koop. Maar wie ook al sy hand daarop het, is geseën en ons sal dit nie so goed kan bestuur of onderhou soos die mense wat daar werk, skoonmaak ens. nie. Al ...
Sien meer
Marie P - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marie P
Gesin met tieners
Heerlike ontspanne 2 dae, rustige omgewing.
Die ontbyt wat hulle aanbied is heerlik veral hulle tuisgebakte brood.
Ethel F - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ethel F
Saam met vriende
Baie geniet. Pragtige plek.
Mooi plek met gawe personeel. Heerlike ontbyt. Kamerskoonmaakdiens was great. Sal graag weer daar bly.
Antoinette R - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Antoinette R
Enkelreisiger
Die prys in ag genome is die akkommodasie aanvaarbaar.
By aankoms was daar niemand by ontvangs nie en geen manier om iemand se aandag te trek behalwe om te bel nie. Die houtstoepie voor die karavaan was vuil en vol duiwemis en die tafeltjie op die stoepie was nie ordentlik afgevee en skoon nie. Die beddegoed en handdoeke was skoon en netjies. Die karavaan is oud en verroes aan die binnekant alhoewel verfraai met gordyntjies ens. Die yskas, alhoewel aangeskakel, was nie koud nie en het nooit koud geword nie. Geen vullisblik in die karavaan nie. Die bad in die badkamer was nie skoon nie. Die res van die ...
Sien meer
Ina V - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ina V
Gesin met tieners
Die karavane is iets anders as die gewone.
Maar ek dink dit is nie gerieflik vir langer as 'n naweekverblyf nie.
Gerry W - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gerry W
Saam met vriende
Baie rustige verblyf.
Diens was vinnig en goed. Plek was skoon en 'n plesier om in te bly.
Francois M - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Francois M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lieflike plaasatmosfeer buite die stad!
Farm & Fellow @ Tramonto bied 'n rustige plaasverblyf buite die stad. Ideaal om weer mens te word na 'n rowwe jaar, of sommer net vir 'n wegbreek wanneer jy in die beeldskone natuur wil vertoef. Die diens was uitstaande, Raymond en Wendy-Lee het mooi spore in my hart getrap. Ontbyt was net heerlik! Ek is verslaaf aan die varsgebakte brood! Braaigeriewe was beslis 'n pluspunt. Ek sal wel voorstel dat mikrogolfoonde in die kamers beskikbaar gemaak word - veral vir dié wat oor langer tydperke daar bly - om selfsorg makliker te maak. Alhoewel mens ...
Sien meer
Justine A - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Justine A
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties.
Pragtige plek. Baie netjies. Die houtvloer bo was bietjie steurend.
Hugo K - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hugo K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit is regtig nie goed nie! Wil nie eers begin met 'n opstel oor hierdie plek nie! Moet dit glad nie eers oorweeg nie!
Geen aircon. Baie goggas. Kan nie slaap as jy op grondvloer is nie. Erg geraas! Geen sekuriteit. Geen restaurant. Wendy wat daar werk moet regtig 'n ander beroep oorweeg. Teleurstellend! Dit is vir seker nie 'n 4 ster nie. Geen yskas in die kamer.
Joy-ann V - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Joy-ann V
Gesin met klein kinders
Gerieflik en pragtig! Genoeg vir n 'pitstop' vir 1 aand.
Ons was 3 couples en 2 kiddies. Ons het baie lekker gebly. Mooi plek en great vir klein kinders. Fantastiese ontbyt en goeie diens. Ek sal graag net die volgende wil noem waarna definitief gekyk kan word om ander se bly bietjie te vergemaklik: Die swembad het nie 'n dekking nie. Dis belangrik as jy so wonderlike plek het waar kids so lekker kan rondhardloop. Die plafon in ons kamer is baie dun en ons kon elke woord en tree gehoor van die mense bo ons. 'n Mikrogolfoond en klein yskassie in die kamer sou baie gehelp het.
Dirk L - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dirk L
Enkelreisiger
Rustig en ontspannend.
Die karavaan is nie almal se smaak nie, maar dit was geskik vir my en lekker privaat. Dit was skoon en netjies. Die ablusiegeriewe was baie netjies en skoon. Pragtige boomryke omgewing met enkele diere en voëls. Lekker paaie om bergfiets te ry.
Vds B - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Vds B
Besigheidsreis
Dit was stil, mooi en anders.
Ons het in die karavaan gebly langsaan die vier ster eenhede. Anders, stil en heerlik! Voorstel: die warmwatersilinder is op amper 100 grade. Dit is gevaarlik en mors krag. Stel af na 65 grade en spaar 'n fortuin!
Elsabe R - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elsabe R
Gesin met tieners
Dit is pragtig en ontbyt baie lekker.
Baie oulik en rustig, ontbyt baie lekker.
Sandra F - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sandra F
Enkelreisiger
Dit was baie gerieflik, ontspannend met 'n goeie balans tussen modern en plaas.
Ek het dit baie geniet. Ek was vrou-alleen en het geensins onveilig gevoel nie.
Wendy-lee se Terugvoer
Beste Sandra,
Baie dankie vir jou resensie, ons is so bly dat jy jou tyd hier by ons geniet het. Hoop om jou gou weer te sien!
Farm & Fellow @ Tramonto
Renier V - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Renier V
Enkelreisiger
Op die plaas gevoel.
Waarde vir geld. Rustige atmosfeer. Ontbyt is besonders lekker.
Wendy-lee se Terugvoer
Beste Renier,
Dankie vir jou resensie, ons is bly dat julle die tyd by ons geniet het. Kom kuier gerus weer vir ons heerlike ontbyt.
Farm & Fellow @ Tramonto
Nicolise W - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nicolise W
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekend!
Baie dankie vir goeie en vriendelike diens. Ons het ons verblyf baie geniet. Ontbyt was uitstekend. Geen klagtes.
Wendy-lee se Terugvoer
Beste Nicolise,
Dankie dat julle by ons kom bly het, dit was lekker om julle hier te kan ontvang. Kom kuier gerus weer.
Farm & Fellow @ Tramonto
Carmen C - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Carmen C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Gerieflik, ontspannend en beste ontbyt wat ek al geëet het.
Kamer was netjies met baie ekstras. Atmosfeer was rustig en ons kon werklik ontspan het. Ontbyt was uitstekend en die diens was puik. Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Sal Farm & Fellow vir almal aanbeveel.
Morne B - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Morne B
Gesin met klein kinders
Rustige plaas-atmosfeer met heerlike ontbyt.
Ons het laat arriveer en was beïndruk met die oproep om telefonies te bevestig waar ons die sleutels kan kry. Ruim, netjiese en skoon kamer met rustige plaas-atmosfeer en heerlike ontbyt. Vriendelike personeel.
Su-ann V - Feb 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Su-ann V
Besigheidsreis
Heerlik.
Buiten hoe pragtig dit is, was die ervaring aangenaam, gerieflik en perfek. Baie dankie vir dit, sal vir enigiemand aanbeveel om hier te oornag.
Etienne M - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Etienne M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Plaas gevoel. Baie oulik.
Baie oulike plekkie. Ons het net een aand oorgeslaap. Kamers kort 'n bietjie werk bv. kort lugversoging en nuwer TV met meer kanale. Anders is dit okay.
Zanne C - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Zanne C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Farm & Fellow.
Dit was baie rustig en pragtig daar. Die enigste probleem was dat die swembad groen was en ons nie in die hitte kon swem nie. Verder is dit redelik basies, maar dit is die perfekte plek om vir 'n aand oor te slaap.
Dorothy F - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dorothy F
Gesin met tieners
Baie mooi en vriendelike diens.
Karavaangeriewe was baie gerieflik. Het 9 dae oorgebly in 'n karavaan. Ontbyt was baie lekker en personeel vriendelik en behulpsaam.
Mike A - Dec 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mike A
Gesin met tieners
Superb, very relaxed atmosphere.
Only fault I found was that another fan was needed in the other room, otherwise everything was first class.
Martin K - Dec 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Martin K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie teleurgesteld. Ver onder standaard. Sal nie aanbeveel nie.
Beddens het plank basisse, die vlieë maak jou mal. Die slaapplek is 'n ou perdestal met die perde en hoenderhokke langsaan. Die advertensie is heeltemal misleidend.
Jac En Esme Z - Dec 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jac En Esme Z
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie teleurstellend.
Sien die sterre.
Gaste wat na Farm & Fellow @ Tramonto gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |