Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm Valuta

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Farm Valuta
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jonathan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier en onder die sterre gebraai.

Besonderse gasvryheid deur die plaashuis en berge is asemrowend mooi en die skoon lug en sterre sal ons weer laat terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm Valuta se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, dit bly 'n voorreg om besoekers op Valuta te ontvang. Julle is werklik ook vyfster gaste. Ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete, Petra.

Farm Valuta
Andrea R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea R

Everything was wonderful. We all enjoyed and loved our stay.

The location was peaceful and lovely! The house was comfortable, and we felt completely at home. It is really beautiful there and has easy access to walks in the area and other activities if that is what one wants to do. Our host was really helpful and generous, such a lovely person. Beautiful sunrises and incredible starry skies. We all loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm Valuta se terugvoer

Dear Andrea,
Thank you so much for your wonderful comments. We are so privileged with our wonderful guests. It was lovely to see your family interaction and the way you enjoyed the fresh farm air. You are a wonderful family and guesthouses will be privileged to host you.
Hope to see you all again.
Best wishes to the kids that are going away soon.
Petra and family

Farm Valuta
Jancke G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jancke G
Saam met vriende

Ontspannend, heerlik, 10/10.

Ons verblyf by Farm Valuta was heerlik en ons kon nie vir beter vra nie. Pragtige ou plaashuis met die mooiste tuine. Ons het heerlik gesit en gekuier op die stoep en die natuur bewonder. Tannie se gasvryheid is uitstekend en ons sal beslis weer 'n draai hier maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm Valuta se terugvoer

Hallo Jancke,
Baie dankie vir die boodskap. Dit was net 'n plesier en heerlik om so 'n groep vrolike jongmense se stemme op die stoep te hoor weerklink. Julle was wonderlike gaste en het alles so netjies gelaat. Enige gasvrou se droom, julle is enige tyd weer welkom. Ek hoop dat julle almal 'n vreugdevolle fees seisoen saam met spesiale mense sal geniet en met 'n huppel in die stap die Nuwe Jaar sal binnegaan.

Farm Valuta
Nola B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nola B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalmte.

Heerlik, rustige atmosfeer vir goed afskakel en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm Valuta se terugvoer

Baie dankie Nola, ons waardeer die mooi terugvoer.
Baie dankie dat julle die slegte pad trotseer het, die gemeenskap plaas op n volgehoue druk op die owerhede om met padwerke te begin en ons roete weer volkome toeganklik maak.
Ek hoop dat julle uitgerus die pad huis toe kon aanpak.
Groete,
Petra.

Farm Valuta
Elmarie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek in die Oos-Vrystaat.

Mooi natuurskoon. Vriendelike mense wat jou laat voel dis jou eie huis. Baie netjies en alles wat jy nodig het. Die plaas se atmosfeer is salig, rustig en vredevol. Wonderlike mooie plek. Oos Vrystaat is die mooiste van ons plekke in die land. Die paaie is sleg, maar die ongelooflike mooi natuur van die plaas laat jou vergeet van dit. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm Valuta se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, dit bly n absolute voorreg om gaste te ontvang. Die Oos Vrystaat is so mooi in die herfs en ons poog om aan ons gaste die beste moontlike ervaring van 'n ou Sandsteen woning te gee. Dankie vir die voetspore wat julle by ons gelaat het. Vriendelike groete. Petra

Farm Valuta
Margot D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot D
Saam met vriende

Beautiful setting. Farm house extraordinaire. Unbelievable hosts - every detail covered.

Petra and her family are attentive hosts who provide extra's like ice, muffins on arrival, brownies after a day out to enjoy with tea. Farm house has everything you can wish for. Great location for hiking and exploring the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm Valuta se terugvoer

Thank you so much for your visit. It was lovely meeting you all. Also, we must thank you for being so understanding with the hail causing electrical problems.
Regards from us all

Farm Valuta
Marieka C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieka C
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Puik plek om heen te gaan, almal so vriendelik en opreg, Tannie Petra het uit haar plek uitgegaan om dit vir ons gesellig te maak, kuier heerlik daar. Ons was paasnaweek daar en ons is bederf met muffins en sjokoladekoek met paashasies vir kinders. Die kinders was in sewende hemel oor die plaas. Sal definitief aanbeveel vir enigiemand, wat van plaas hou. Pragtige plaashuis en goed ingerig met alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm Valuta se terugvoer

Baie baie dankie vir die terugvoer.
Dit was regtig so lekker om julle te ontvang.
Julle het dit vir ons ook so lekker gemaak om gasheer te wees.
Ek is baie bly dat die kinders veral die plaas geniet het. Die berg het veral die klank van vrolike kinderstemme geniet.
Groete van ons almal.
Annel se ook spesiaal dankie vir die lekker speel.

Farm Valuta
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valuta, R26, 28,4 km vanaf Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaaf4d8ca2e8dc125e5a9b45db96adc1e49adf7d219c4bed341ac5e7541f6f4b4764a2c563ea96457eeee994054d9c22b048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Valuta R26 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.751896403317 28.054445521471
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem