Lynnwood Akkommodasie by Farmers Folly Guest House | LekkeSlaap
+23
+23

Farmers Folly Guest House

Gastehuis
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmers Folly-weg 40, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Farmers Folly Guest House is in die voorstad Lynnwood in Pretoria geleë. Die gastehuis is in 'n veilige tuin met 'n hekkie en bied 'n ontspanne en stylvolle omgewing vir kort- of langtermynverblyf.

Verblyf word aangebied in 10 ruim en suite-kamers. Elke kamer is ingerig met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n elektroniese kamerkluis, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer beskik ook oor 'n haardroër en 'n strykyster en 'n strykplank is op versoek beskikbaar.

Die gastehuis is net 'n paar minute van al die hoof-sakebestemmings, skole, universiteite, hospitale en hoofweë af. Dis ook net 3,7 km van Loftus Versfeld Stadion af vir al die sport-entoesiaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 10 resensies vir Farmers Folly Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Farmers Folly-weg 40, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Farmers Folly Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmers Folly-weg 40, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlNzc0ZDZmLTRjNGMtNGI2OC04YjhiLWFmN2QzNTJkMDk3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4 40 Farmers Folly Road Lynnwood 0081 Gauteng 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -25.754812971159 28.252582682209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za