LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Favour House | LekkeSlaap
+14

Favour House

20 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Favour House nooi gaste uit om die rustigheid van die Oos-Vrystaat te beleef. Ons bied gerieflike verblyf in 2 smaakvol versierde kamers op 'n plaas net 2 km vanaf Bethlehem op die N2 in Harrismith se rigting en 30 km van Clarens af.

Kamers 1 en 2 het elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n TV, 'n buitestoep met sitplek, koffie- en teemaakgeriewe en linne en handdoeke. Kamer 1, 2 en 3 het toegang tot sekere OVHD-kanale. Die kamers word daagliks skoongemaak en gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek. Favor House bied 'n rustige plaasatmosfeer en word omring deur 'n wild- en perdekamp. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

The Frontier Inn Casino en die Dihlabeng Mall is 1,5 km weg en die dorpie Clarens is so 30 km weg.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Favour House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Favour House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4MzczODA3LTg1YTMtNDlkYy1iZGVhLWRiNjJmNGEwZGNkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Narwanda Bethlehem 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.257026258137 28.345769941807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!