Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feather Nest Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiranstraat 12, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Feather Nest Guest House is langs 'n stroompie weggesteek en spog met voëllewe. Dit is 'n ruim woonstel wat 'n gevoel van rustigheid en privaatheid bied. Dit is gerieflik in die dorp, op dieselfde perseel as die gasheer, in een van die mees gesogte areas van Oudtshoorn geleë.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Dit is smaakvol gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuisie en -sitarea en 'n groot balkon. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het direkte toegang tot die lieflike balkon met buitesitplek. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en spog ook met toegang tot die privaat balkon. Die gaste van hierdie 2 kamers deel die gebruik van 'n moderne badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea wat gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix en die volle DStv-pakket het. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die groot deure lei na die groot balkon met 'n buite-eetarea wat 'n uitsig oor die bome bied. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Feather Nest Guest House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Feather Nest Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Devan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 8

Ligging

  • Tiranstraat 12, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Feather Nest Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiranstraat 12, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb38de551017d37ef3843bd8c93da15b67184299398ac6eb052daec9dbea64e0264f40ce12089d5c9fcc7e2cf327c682b200?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 12 Tiran Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.57366 22.20126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem