Feather Self Catering Accommodation
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anton Lubowski-straat 37, Windhoek, Namibië, 0000, Khomas
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Feather Self Catering Accommodation is 'n knus, moderne en veilige eenheid op die eienaar se perseel met sy eie ingang in Windhoek, Namibië.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, ruim kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n wasmasjien, stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 1 veilige parkeerplek. Die verblyf is naby die middestad, Virgin Active, 'n winkelsentrum en 'n museum.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bernadette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Anton Lubowski-straat 37, Windhoek, Namibië, 0000, Khomas
- Gaste dink Feather Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klein Windhoek Windhoek Khomas Namibië
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anton Lubowski-straat 37, Windhoek, Namibië, 0000, Khomas