Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feather Self Catering Accommodation

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Vroeër aankoms- of later vertrektye kan geakkommodeer word indien dit vooraf gereël word.
'n Kontantbetaling moet die aand voor vertrek gemaak word vir enige ekstra dienste wat gelewer word.
Gaste mag in die tuin rook waar 'n asbak voorsien word. Rook binnenshuis is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste moet die yskas leegmaak voor hulle vertrek. Moenie die yskas afskakel nie.
Om moontlike blokkasies te voorkom, moenie voedselafval, gevaarlike vloeistowwe, vette of sanitêreware in die toilet, wasbakke of stortbak weggooi nie.
Trek asb. stapskoene en stewels by die ingang uit. Gaste mag natuurlik die woonstel binnegaan met gewone, skoon en droë skoene.
Indien die sleutels wegraak, behou die eienaars die reg voor om die vervangingskoste te hef.
Met vertrek, maak alle vensters toe. Ontkoppel ook asb. alle elektriese items (behalwe die yskas).
'n Buite-vullisdrom is aan die agterkant van die groot hek beskikbaar.
Kerse word nie toegelaat nie.
Besoekers word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Die WiFi-wagwoord is op die lessenaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anton Lubowski-straat 37, Windhoek, Namibië, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5cbc5674986f452018c783d65264b558831c702fab1d57a4a89b5b6dbd712d4dba47babab8eca23130d3e19bd323f0b4eb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 37 Anton Lubowski Street Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -22.577428102721 17.09605618574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem