Feel @ home
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
johanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Jare op LekkeSlaap 10
Opsomming van Resensie
Clayton V - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing stay.
Renée B - Apr 2024
Algehele gradering
Very comfortable and homely.
Susan V - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Brendon K - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent hospitality and will definitely stay there again!
Lenie B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelike gasvrou.
Denise M - Feb 2024
Algehele gradering
Fun fun fun.
Geoffrey P - Jan 2024
Algehele gradering
Kom weer 'n keer.
Adriaan G - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Rudi D - Jan 2024
Algehele gradering
Safe and sound.
Conrad B - Des 2023
Algehele gradering
Skoon met als wat mens benodig.
Ellen P - Des 2023
Algehele gradering
Ons het lekker en gemaklik gekuier.
Lizette B - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekkend!
Morne M - Okt 2023
Algehele gradering
Great.
Maret L - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Johan L - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige kothuisie met al die nodige geriewe.
Celeste J - Aug 2023
Algehele gradering
Feel @ home dien sy naam.
Jouleen L - Jun 2023
Algehele gradering
A beautiful setting. Premises in quiet neighbourhood.
Denvor M - Jun 2023
Algehele gradering
Die plek was lekker en baie spasie agter vir die kinders om te speel.
Mariana B - Apr 2023
Algehele gradering
Bale lekker.
Karika M - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Chantel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en pragtige uitsig.
Keith B - Feb 2023
Algehele gradering
Value for money. Great view.
Adrian J - Feb 2023
Algehele gradering
Ek het my kuier terdeë geniet en so ook my familie wat saam met my by Feel @ home tuisgegaan het.
F J - Jan 2023
Algehele gradering
Host was exceptionally welcoming and helpful.
Carlynne K - Des 2022
Algehele gradering
Sentraal geleë. Skoon en netjies.
Riaan J - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n rustige en ongelooflike plekkie. Stil omgewing, mooi uitsig en rustige wegbreekplekkie.
Belinda G - Des 2022
Algehele gradering
Verblyf was goed en is vriendelik ontvang deur gasvrou.
Trudie M - Nov 2022
Algehele gradering
Uitmuntend!!
Lees meerKobus B - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik en genotvol.
Lees meerRiana B - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely, cosy, clean and neat.
Yolande P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Cathy B - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflike, aangename verblyf.
Marcia B - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was vir ons goeie basis vanwaar ons al die dagstappe kon doen.
Sue L - Mei 2022
Algehele gradering
We had a lovely comfortable stay.
Matthew V - Apr 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Tanya G - Jan 2022
Algehele gradering
Die vriendelikste tannie en die plekkie voel rêrig soos huis.
Theo M - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Lees meerCallie L - Des 2021
Algehele gradering
Vrendelik, behulpsaam en rustig.
Marietjie G - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Astrid A - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly by Feel@Home.
Jeffrey L - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon. veilig.
Francois J - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Andre V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Juanita S - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, gemaklik.
Junaid D - Sep 2021
Algehele gradering
Uncomfortable stay.
Charmaine P - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige huislike atmosfeer.
John V - Apr 2021
Algehele gradering
Ok.
Anneline J - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Vinette K - Jan 2021
Algehele gradering
Warm reception, convenient, quiet, covered onsite parking.
John Henry S - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Roxanne H - Des 2020
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie geniet.
Feel @ home se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Anonieme gas - Nov 2020
Algehele gradering
Hans M - Okt 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjies in n stil area
Gerhard P - Sep 2020
Algehele gradering
Very pleasent, excellent value for money
Mariana V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjiese huis met heerlike balkon.
Aubrey L - Jan 2020
Algehele gradering
Baie goed, ontvangs, behulpsaamheid, vriendelik.
Alan D - Des 2019
Algehele gradering
Centrally located with great views from the patio deck.
Feel @ home se terugvoer
Thank you Alan! Was great to meet you all.
Harald L - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam en geskik vir ons behoeftes.
Helmien B - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Charl O - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Steve B - Mrt 2019
Algehele gradering
Comfortable, secure and ideal for 2 gholfers!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik, veilig en ideaal vir 2 gholfspelers!
Ek en my seun het 4 nagte hier gebly en ons was baie gemaklik en alles het goed gewerk. Ons gashere was vriendelik en behulpsaam en ons het alles wat ons nodig gehad het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tarryn F - Feb 2019
Algehele gradering
Super amazing family accommodation.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Superwonderlike familie-verblyf..
Johanna en man was so lieflik tydens ons verblyf. Hulle het ons welkom laat voel - baie akkommoderend. Jy voel asof jy jou familie besoek. My seun het die agterplaasspasie geniet, my pa en man het 'n wonderlike tyd gehad en gebraai en die kamers was so huislik en ruim. Ek beplan beslis my volgende reis en ek weet sonder twyfel waar ek die volgende keer sal bly as ek na Knysna kom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Roderick J - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en veilig.
Joan B - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming en gemaklike, skoon akkommodasie
Annette K - Sep 2018
Algehele gradering
'n Heerlike ruim woning weg van die huis.
Eloise L - Mei 2018
Algehele gradering
Dit het die nodige rus vir die siel verskaf.
Dirk M - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende uitsig.
Karin V - Mrt 2018
Algehele gradering
Viendelike eienaar.
Adil R - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasmagories.
Feel @ home se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Baie dankie.
Amanda E - Jan 2018
Algehele gradering
Ruim en skoon.
Esmaralda N - Jan 2018
Algehele gradering
Perfek vir gesin met mooiste uitsig.
Feel @ home se terugvoer
Baie dankie Esmaralda.
Aubrey L - Des 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Elsureen S - Des 2017
Algehele gradering
Sentraal, natuur, skoon, uitsig en baie rustig.
Marna N - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf.
Feel @ home se terugvoer
Baie dankie Marna. Ek is bly om te hoor julle het dit geniet.
Lizette P - Nov 2017
Algehele gradering
Ons was gul ontvang, alles wat nodig is is beskikbaar. Netjies en skoon!
Stef S - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Madelain A - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik
Rudi R - Jul 2017
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies, privaat.
Feel @ home se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Eugene C - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike skoon kamers met 'n mooi stoepuitsig.
Feel @ home se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Michel L - Feb 2017
Algehele gradering
Top top top!
Feel @ home se terugvoer
Vielen dank.
Philip V - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Neil O - Aug 2016
Algehele gradering
Beslis huis weg van huis!
Hilda O - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was gemaklik, baie netjies en skoon en ons het 'n pragtige uitsig oor die Knysna lagoon gehad.
Sare V - Apr 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Malene C - Apr 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Pikkie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlike week geniet. Baie mooi, skoon en vriendelike ontvangs.
Brenda P - Jan 2016
Algehele gradering
Ons was regtig baie tevrede en het ons tydjie daar geniet.
Lees meerPieter B - Des 2015
Algehele gradering
Alles wat ons wou hê, en nog meer!
Madeleine V - Des 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Bianca G - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Eienaars is vreeslik aangenaam en tegemoetkomend.
Jeaun F - Sep 2015
Algehele gradering
Vriendelike mense!
Lize B - Sep 2015
Algehele gradering
Loved it.
Rozanne B - Jul 2015
Algehele gradering
Woonstel baie netjies en goed toegerus.
Estelle A - Jul 2015
Algehele gradering
Net lekker verblyf!
Cecilia G - Apr 2015
Algehele gradering
Really feel at home, had a great stay.
Jan-louis C - Feb 2015
Algehele gradering
Dit is baie rustig en netjies sal enige tyd weer daar bly.
Amanda L - Feb 2015
Algehele gradering
Gasvry, skoon, netjies, veilig, stil, vriendelike mense, naby aan die Spar.
Johan & Alta C - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Jannie R - Jan 2015
Algehele gradering
Netjiese, veilige en skoon verblyfplek.
Jan H - Okt 2014
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Jurie V - Okt 2014
Algehele gradering
Snoesig en goed geleë in Knysna. Verblyf is netjies uitgelê en gereiflik. Die uitsig is wonderlik in die rigting van Die Koppe.
Shani H - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly vir Knysna Oesterfees - net koud.
Lees meerLisa J - Jul 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Lees meerGail S - Mrt 2014
Algehele gradering
Asemrowende vakansie
Corinus D - Jan 2014
Algehele gradering
Het so tuis gevoel soos by my huis.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Tolpad 21, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom