Feet Up Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gussie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Leon K - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf in 'n rustige omgewing.
Natasja R - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly, netjies en rustig.
Nokubonga Z - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect.
Feet Up Cottage se terugvoer
Thank you very much for your positive feedback. You are always welcome!
Leandra B - Apr 2023
Algehele gradering
Safe, friendly, great location, cottage has everything you could need.
Feet Up Cottage se terugvoer
Thank you for your positive feedback.
Wesley J - Jan 2023
Algehele gradering
As advertised.
Boudine H - Nov 2022
Algehele gradering
Friendly hosts.
Ronelle H - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Feet Up Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Ronelle.
Johan B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek naby aan als - goeie waarde vir geld.
Feet Up Cottage se terugvoer
Hi Johan
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Myra D - Jun 2022
Algehele gradering
Gasvry en netjies gewees.
Feet Up Cottage se terugvoer
Beste Myra
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Rian B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en gerieflik!
Heidi B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, net kamer is baie warm. Internet ook baie onderbrekings gehad. Yskas was ook nie skoon nie.
Marlon T - Des 2021
Algehele gradering
Die kuier was baie lieflik en als is gerieflik.
Linda V - Sep 2021
Algehele gradering
So reg in ons kraal
Val E - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Feet Up Cottage se terugvoer
Thank you so much for your review. You are always welcome!
Francois M - Des 2020
Algehele gradering
Relaxing
Etienne T - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig, netjies, als wat nodig is ─ voete op.
Christine L - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike en behulpsame eienaars. Baie gerieflik en ideale ligging.
Feet Up Cottage se terugvoer
Baie dankie Christine, vir die mooi resensie. Julle is altyd baie welkom om by ons te kom bly.
Wouter J - Des 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Feet Up Cottage se terugvoer
Baie dankie Wouter, vir die kommentaar. Ons sal beslis dit duidelik maak op ons profiel dat daar slegs 'n pallisade heining is.
Sandra K - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Feet Up Cottage se terugvoer
Baie, baie dankie! Julle is altyd welkom.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinegrove-straat 40, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom