Ferien am Meer
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Steenbrasstraat 470, Brenton-On-Sea, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Ferien am Meer is in Brenton-On-Sea geleë en bied selfsorgverblyf van 'n hoë gehalte. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die huis het 3 ruim slaapkamers met balkonne en 3 badkamers. Twee van die badkamers het storte en die derde het 'n stort-oor-bad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens.
Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea met genoeg sitplek en 'n sitarea met 'n TV en DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea lei na die hoofbalkon met braaigeriewe en buitemeubels.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 'n buitestort.
Ferien am Meer is oorkant die ingang van die bekende Fisherman's Walk. Dit strek oor 1,2 km en het pragtige uitkykpunte. Dit bied ook toegang tot 2 openbare strande. Brenton-strand (die hoofstrand) het Blouvlag-status en is naby die huis.
Slaapplek
’n Bespreking by Ferien am Meer sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sinclair Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Jaar gelys 7
Ligging
- Steenbrasstraat 470, Brenton-On-Sea, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Ferien am Meer het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brenton-on-Sea Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Steenbrasstraat 470, Brenton-On-Sea, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom