Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fern Glen Suites

Selfsorg
The Cottage (70 m²) met slaapplek vir 5
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste kamer het 2 enkelbeddens en die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n oopplan-sitarea, -eetarea en kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof. Daar is ook 'n kluis, haardroër, strykyster, strykplank en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Studio (25 m²) met slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 groot kamer en 'n badkamer met 'n stort. Die kamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n sit- en eetarea en kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n kookplaat en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Apartment (25 m²) met slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R475
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 groot kamer met 'n dubbelbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die groot kamer het 2 gemaklike stoele, 'n eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, dubbelstoofplaat en 'n klein gasstoof vir beurtkrag sowel as alles wat benodig word vir selfsorg. Eenhede word een keer per week gediens.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Cabin (40 m²) met slaapplek vir 3
Vanaf
Vanaf R575
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die sitkamer het 2 gemaklike stoele en 'n enkelslaapbank met 'n goeie matras. Daar is ook 'n eetarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n kookplaat en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Mews (40 m²) met slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 3 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitkamer-, eetarea en 'n kombuisie. Daar is ook 'n 2 enkelslaapbanke met 'n behoorlike matras in die sitkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, dubbelwarmplaat en ander selfsorgtoebehore. Daar is ook 'n privaat patio.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Suite (70 m²) met slaapplek vir 5
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite bied slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die leefarea het 2 ekstra enkelbeddens en 'n enkelslaapbank. Die sitkamer het Hotel Premium DStv-pakket. Daar is ook 'n eetarea en 'n volledige kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R475
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vale-laan 420, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf773794ba5e3913d25658ce39d28573155e78c59e27d4c2244282b060326725f456e32db900e9c6f9068a0b8983adf5b4c99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R475 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 420 Vale Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.079566495351 27.989550758266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem