Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fernhill Tented Treehouses

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 59 resensies vir Fernhill Tented Treehouses
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christo C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

In die natuur. Lekker naby Knysna en Sedgefield. Baie goeie diens en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Mooi plek, rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ziyanda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziyanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was perfect.

It was perfect. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsrus.

Dit was absoluut hemels. Die mense en plek is ongelooflik. Die stilte en mooi natuur gee rus en vrede, en mens voel uitgerus as jy daar weggaan. Fantasties fantasties! Die tipe plek waarnatoe mens weer en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Ai Christa, hoe kan mens genoeg dankie sê vir daardie pragtige resensie! Ons is bly dat julle heeltemal julle batterye kon herlaai en ons sien graag uit daarna om julle weer op die plaas te sien. Weer eens dankie vir jou pragtige woorde - ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete, die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Kira P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kira P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was simply amazing.

Our stay was just delightful. Service was excellent. Tent was cosy and comfortable. The nature surrounding you is just bliss. Can't recommend this place enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Wow Kira, what an amazing review - thank you so much! Our tents were positioned for guests to feel at one with nature and enjoy the sights and sounds of the forest, so we are thrilled that you experienced that during your stay. We hope to see you again in the future.
Warm regards
The Fernhill Team

Fernhill Tented Treehouses
Karen S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Onvergeetlik.

Dit was net so lekker. Oggendkoffie op die huisie se stoepie met donkies wat kom more sê en koeie wat rustig wei, is sielskos. Hasies, hoenders en selfs 2 varkies stap die wêreld vol. Ons het gehelp om koeie te melk, kalfies te melk gee en skape in te bring. Die lekkerste tuisgemaakte roomys en brownies. Baie dankie vir julle gasvryheid en onvergeetlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Karen, baie dankie vir daardie pragtige review en rating! Dit is vir ons so lekker as ons gaste hul tyd op die plaas geniet en sommer inspring om al die aktiwiteite te probeer. Ons hoop om julle weer te sien...
Vriendelike groete, Die Fernhill Span.

Fernhill Tented Treehouses
Dries D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Ideale wegbreek indien jy wil ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Harry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig. Lekker stap en pragtige natuurskoon.

Baie lekker gebly. Reën het ons bietjie onverwags gevang, maar dit was steeds lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Beste Harry
Dankie vir daardie mooi resensie - ons waardeer dit en is so blay dat julle lekker op die plaas gebly het, al was die weer nie heeltemal aan julle kant nie. Vriendelike groete, Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Linda P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Word wakker met die geluid van voëls, apies wat jou vermaak, 'n vark wat kom kuier, melk die koeie of gee die kalfies melk, heerlike tuisgemaakte brownies en roomys, lekker staproete, perde, donkies, skape, hasies en hoenders. Afgesonder en privaat, een met die natuur. Wat meer wil jy hê?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Dankie Linda vir jou wonderlike resensie. Ons is so bly as ons gaste die volle plaas "experience" kry en hulle geniet dit soos wat julle gedoen het....Ons hoop om julle weer eendag op die plaas te sien.
Vriendelike groete, die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Marlene D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing en baie mooi.

Ons het onder in die kloof in een van hulle tenthuise gebly, dit was baie mooi en netjies gewees. Hulle plaasdiere is baie mak, ons het die kalfies melk gegee en tot hulle 2 varke het ons kom groet by die tent. Hulle home-made roomys is regtig baie lekker, en ons het chocolade brownies gekry vir 'n welkom geskenk wat net so lekker was. Dis baie rustig en was 'n heerlike 2 aande wegbreek gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Wow, wat 'n wonderlike resensie - baie dankie Marlene! Ons is bly om te hoor dat julle 'n lekker wegbreek gehad het en lekker kon uitrus tydens julle besoek. Pixie en Pickle, ons varkies, is baie lief daarvoor om vir ons gaste te kuier en te vermaak. Ons hoop julle kom weer een dag plaas toe. Vriendelike groete, die Fernhill Span.

Fernhill Tented Treehouses
Chris M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M
Gesin met klein kinders

Was very relaxing and peaceful.

The farming activities were an added bonus for our 7 year old boy. He loved feeding the animals and milking the cow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Thanks so much for your great review Chris. We are happy that your son enjoyed his farming experience - for us it is a treat to see their little faces when they milk a cow for the first time. We hope you left the forest with your batteries recharged and ready for city life again..
Warm regards, The Fernhill Team

Fernhill Tented Treehouses
Maretha B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha B
Enkelreisiger

Ongelooflik lekker!

Wat was die lekkerste? Die perde om my, die beeste of skapies wat blêr, die voëls en paddakoor? Die natuurskoon? Ek dink alles saam het dit 'n ongelooflike naweek gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Liewe Maretha
Baie dankie vir daardie wonderlike resensie. Dit is vir ons so lekker as ons gaste die natuurskoon, plaasdiere en al die verskillende plaas geluide so geniet. Die tente is perfek vir 'n natuurervaring en ons is bly dat jy elke oomblik geniet het. Ons hoop om jou weer op die plaas te sien in die toekoms.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Madelein L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Rustige atmosfeer om lekker te kuier en te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Beste Madelein, baie dankie vir jou mooi woorde en die ongelooflike rating. Ons is bly dat julle dit so geniet het and dat julle lekker kon rus en ontspan. Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Michelle R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

We really enjoyed the area and will most definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Dear Michelle, what an amazing rating - thanks so much. We are thrilled to read that you will be back to enjoy this beautiful area and we look forward to hosting you again.
Warm regards
The Fernhill Team

Fernhill Tented Treehouses
Marlise C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marcelle is 'n uitstekende gasvrou wat haar omgewing ken. Sy maak goeie aanbevelings van wat die moeite werd is om te besoek.

Ouers en kinders sal dit ook baie geniet, kan koeie melk en melk vir die lammers gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Liewe Marlise,
Ons waardeer die resensie en wonderlike rating so baie!! Ek is bly dat julle die uitstappies geniet het terwyl julle hier was en dat julle die plaas lewe saam met ons aangepak het - dit is altyd lekker as ons gaste dit saamdoen.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Marius S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Dear Marius,
Thank you for our amazing rating - it is hugely appreciated! There are not many places nowadays where you can still see such starry nights, so we are happy that you enjoyed our beautiful, clear night sky.
Warm regards
The Fernhill Team

Fernhill Tented Treehouses
Imran N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Imran N
Saam met vriende

Very beautiful surroundings with welcoming, warm staff.

Lots of insects both inside and outside the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Dear Imran
Thank you for taking the time to review us, we are glad that you felt welcomed upon your arrival and that you enjoyed the peaceful forest surroundings. Our tents are situated in a forest, so we share the space with many forest dwelling creatures, such as antelope, birds, reptiles and insects.
Warm regards.

Fernhill Tented Treehouses
Tersia W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tersia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuur.

Matte in tent is nie prakties nie, ook nie in badkamer nie. Badkamer het geen ventilasie nie en matte ruik nie lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize R
Gesin met tieners

Die tent is baie gerieflik en perfek in die bos.

Die tent is baie gerieflik en perfek in die bos. Dis stil en jy rus lekker tussen die bome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Maarten. Ons is bly dat julle lekker kon rus en die natuur om julle geniet. Ons sien uit daarna om julle weer op die plaas te he.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Allo5 N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allo5 N
Gesin met klein kinders

Fantastiese plekkie in die natuur waar mens waarlik kan rus.

Dis 'n ideale plekkie as jy klein kinders het, want hul kry geleentheid om diere te voer en bees te melk. Vir ons was dit baie lekker om in die natuur te wees het borrelbad so geniet. Selfs bederf gewees met vars plaasmelk en sjokolade brownies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Baie dankie vir daardie mooi resensie Allouise, ons waardeer dit baie. Dit is wonderlik om te hoor dat julle die plaas ervaring en julle tent in die natuur so geniet het.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Michelle B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannende, heerlike wegbreek.

Ons het lekker gebly in die mooi, luukse tent. Kon bietjie die plaaslewe ervaar en het goed uitgerus in 'n pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Dankie vir daardie mooi review Michelle ons is bly dat julle so lekker kon uitrus hier by ons, en dat julle ook bietjie plaaslewe kon ervaar saam met ons. Vriendelike groete.

Fernhill Tented Treehouses
Karen P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen P
Gesin met tieners

Bos-ervaring.

Tente was gerieflik ingerig, die stort het egter geen warm water gehad nie, op navraag is gesê dis a.g.v. die gas geyser.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Hi Karen, ons is jammer om te hoor dat julle probleme gehad het met die stort. Ons het glad nie daarvan geweet nie en sou onmiddelik gekyk het om te sien wat fout was as julle laat weet het. Vriendelike groete

Fernhill Tented Treehouses
Tertia G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia G
Gesin met tieners

Absolutely wonderful.

Such a warm and friendly welcome with lots to do on the farm - how stunning to wake up with the birds singing. They thought of everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Thanks for that really lovely review Tertia! We appreciate it so much. It is wonderful to know that your teenage children also enjoyed their farm experience, away from technology and all the distractions of our modern world. We hope to see you again in the future.
Warm regards, The Fernhill Team

Fernhill Tented Treehouses
Jp D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld.

Fantastiese gasheer, skoon, netjies en lekker rustig. Beste waarde vir geld vir die tipe akkommodasie. Ons het die jacuzzi ook baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

JP, dankie vir hierdie wonderlike review!
Ons is bly dat julle die beste gemaak het van die koue weer en dat julle die jacuzzi so geniet het. Ons hoop om julle weer op die plaas te sien .
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Carlou B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carlou B
Gesin met tieners

Gevoel van glamping, maar nie glamping-standaard.

Die ligging en atmosfeer is presies wat ons verwag het. Die beddegoed is skoon. Daar is 'n volvloermat in die kamer en badkamer. Die badkamer het geen ventilasie nie. Met die gereelde gebruik van die borrelbad en die stoom daarvan word die badkamermat klam. Moet dus nie met sokkies in die kamer of badkamer loop nie. Dit word nat. Dan ook: Skakel die verwarmer teen 16:00 aan. Dit haal die klammigheid uit die tent. Anders gaan jy verskriklik koud kry. Die algemene ervaring was goed. Ek het nie 'n gastehuis verwag, maar teen daardie prys kon ek net sowel in 'n bed en breakfast ingeboek het. Van alles was die grillerige matte vir ons die slegste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Beste Carlou,

Dankie vir jou review en die voostel van ventilasie. Ons wil graag 'extractor fans' in die badkamers sit - dit is op ons "to do list". Ons het agtergekom dat julle al die canvas tent vensters toe gemaak het en dit so gelos vir die hele periode wat julle oorgebly het. Dit sal verseker maak dat die tent nie kan "ventilate" nie en dit maak die tent ook baie donker en koud. Julle het in die middel van Julie Skoolvakansie ingeboek, waar ons pryse op hul hoogste is, as gevolg van die Knysna Oyster Festival. Ons gee vir ons gaste 'n unieke ervaring om in 'n luukse tent tussen reuse Swarthout bome te slaap, met borrelbad en elektriese kombers en ander bederf goedjies. Ons is definitief een van die goedkoopste glamping opsies wat daar is, so ons is jammer dat jy voel dat julle nie waarde vir geld gekry het nie. As julle buite seisoen gekom het, sou die prys ten minste 'n derde laer gewees het. +

Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Lindy E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy E

Fantastiese diens, so mooi en skoon, mooiste uitsig en heerlik rustig.

Ons het 'n fantastiese 2-nag-vakansie gehad. Die tent is so goed uitgelê, met elke bietjie detail. Ons was so vriendelik verwelkom (met lekker treats!). Alles was mooi skoon en netjies. Ons beveel beslis dit aan vir 'n heerlike, rustige, natuurwegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Beste Lindy
Wow, wat mooi woorde - baie dankie! Ons is bly dat julle so welkom gevoel het en dat julle sommer lekker kon rus en die natuur om julle geniet. Ons hoop om julle weer eendag te sien.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
De Wet D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet D

Net wat die siel nodig het!

Dit is net die plekkie om te recharge en rustig te wees. Sal weer teruggaan dit is vir seker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Beste De Wet
Dankie vir daardie mooi resensie, ons waardeer dit baie. Ons is bly dat julle batterye kon herlaai en ons sien uit daarna om julle weer op die plaas te sien in die toekoms.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Henco D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik mooi en lekker.

Dit was stil en rustig, goeie vakansieplek vir afskakel en boeklees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Dankie vir daardie uitstekende resensie Henco. Ons is bly dat julle so lekker on ontspan hier by ons.
Vriendelike Groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Leanne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay and enjoyed the animals very much.

We have stayed in quite a few places recently, even another treehouse, we did find the treehouse a bit basic without many utensils. We do feel the accommodation was over priced for what you get. We did still enjoy our stay and the staff were lovely too!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Hi Leanne,
Thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay with us and our friendly animals. To create the right atmosphere, we have tried to keep the camping feel in our tents, hence the firepits and minimal outside lighting. You visited the farm during the March school holidays, where prices are at their maximum, so this is not our regular price throughout the year. We appreciate your valued feedback.
Warm regards, the Fernhill Team.

Fernhill Tented Treehouses
Moya R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moya R
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en wonderlike rustige verblyf.

'n Eens in 'n leeftyd ervaring vir kinders onder 10. Uitstekende diens en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Wow Moya, baie dankie vir daardie mooi woorde! Ons is bly dat julle kinders hulle boomhuis ervaring so geniet het - dit was lekker om julle op die plaas te he.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Hanco B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik die beste wegbreek wat geld werd is.

Sal my verseker nog baie meer sien, was op Honeymoon en dit was net ongelooflik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Aaah dankie Hanco! Ons is bly dat julle honeymoon so spesiaal was en dat julle die tent geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer op die plaas te he.
Vriendelike groete
Die Fernhill span

Fernhill Tented Treehouses
Jaco D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

We absolutely loved staying there. We only had one complaint they must please ask the feathery staff members to please not have staff meetings at 05:00 AM in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Haha, that is classic! I will tell "Pablo" that his feathered morning meetings need to be scheduled for at least 7 am. So glad that you enjoyed your stay with us and we hope to see you on the farm again sometime.
Warm regards
The Fernhill Team

Fernhill Tented Treehouses
Barbara B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier en baie lekker gebly.

Daar was alles wat oks nodig gehad het en die omgewing is pragtig! As daar so klein bietjie meer kombuisspasie en werksoppervlak gewees het in die tent vir die kosmaak sou dit goed gewees het. Die plaas is pragtig en baie baie netjies. Dit was so klein bietjie ver vir my van die dorp af, maar dit was ook nie die ergste nie. Dit was oor die algemeen 'n vreeslike lekker vakansie en ek sal beslis mense aanbeveel om daar te gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Barbara - ons is bly dat julle die plaas geniet het. Ons sal kyk daarna om nog 'n tafel in die tent te sit vir die voorbereiding van kos - dankie vir die voorstel.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Erastus S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erastus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Rustige omgewing en sentraal geleë om die woud en see te kan ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Dankie Erastus! Ons is bly dat julle Desember vakansie by ons genotvol was en dat julle lekker die verskillende areas om ons so kon geniet.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Hein V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so ontspanne en iets anders.

Baie goed ontvang. Uitstaande kliëntediens. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Ag dankie Hein, ons waardeer jou mooi woorde en die uitstekende resensie so baie! Ons kan nie wag om julle weer op die plaas te sien nie.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Mmaphuti M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmaphuti M
Enkelreisiger

First of all, it looked exactly like the pictures. It was peaceful, beautiful, clean, simple, convenient and Mia was extremely kind.

The way the tents are built inside the trees provided a lot of privacy. The setting and furniture gave a true modern farm feeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Mmaphuti, what a wonderful review thank you! It was such a pleasure hosting you and I loved the fact that you made the most of your experience. We know you live far away, but we hope to see you back on the farm sometime.
Warm regards
Marcelle

Fernhill Tented Treehouses
Liesel K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker.

Wonderlik verby, fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Wow, Liesel baie dankie vir daardie amazing resensie! Ons waardeer dit so baie en dit is vir ons wonderlik om te lees dat ons gaste hul tyd in die tente so geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Monita B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende - die bos en natuur op sy beste!

Asemrowende tyd in die natuurskoon! Gasvryheid van die mense en verwelkoming van die natuur was so 'n seën vir ons. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Monita, baie dankie vir daardie wonderlike review!! Dit was so lekker om tyd met julle te spandeer en ons sien uit na julle volgende besoek op die plaas.
Hoop jou Brownie resep werk lekker...
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Isabel V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vrede en kalmte.

Die ideale plek as jy wil vlug van die gejaag om jou. Fernhill is asemrowend mooi. Absolute kalmte en rustigheid met die gesuis van die bome, die voëltjies wat sing en diergeluide om jou. Hier vind jy weer rustigheid vir jou siel en rus jy fisies en geestelik. Sal definitief weer besoek. Vriendelike eienaars en staf. Baie dankie dat julle ons so welkom laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Wow Isabel, duisend dankies vir daardie wonderlike review!!! Ons is bly dat julle so welkom gevoel het en dat die verblyf in die woud vir julle "kos vie die siel" was...Ons sien uit daarna om julle weer hier te sien.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Leoni V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni V
Gesin met tieners

Prentjiemooi (net soos die foto's op die webtuiste).

Dit is 'n sprokieswêreld. Baie vriendelike mense en van die mooiste en skoonste plekke wat ek nog besoek het. Hulle sal my definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Sjoe, Leoni, baie dankie!!! Ons is so bly dat jou familie hul tyd hier op die plaas saam met ons so geniet het. Dit is vir ons so wonderlik as ons gaste wil terugkom, so ons sien uit daarn om julle weer te sien...
Vriendelike groete
Die Fernhill span

Fernhill Tented Treehouses
Michiel V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspanne in die natuurskoon.

Lekker stap roetes in die natuur tussen die bome baie voëls om te besigtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Baie dankie vir daardie great rating en review Michiel! Ons is bly dat die voels julle vermaak het en dat julle die rustigheid van plaaslewe geniet het, hoop ons sien julle weer!
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Christelle R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ons het heerlik gebly, die mense was vriendelik en sal gou weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Christelle, baie dankie vir daardie wonderlike resensie, ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om julle gou weer op die plaas te sien.
Vriendelike groete,
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Eunette B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, groen verblyf waarheen ons weer sal gaan.

Dit is die rustigste verblyf as mens net wil wegbreek! Pragtige uitsig met 'n vriendelike gasvrou. Hulle verkoop roomys wat hulle self maak op die plaas - koop sommer 5 houers as jy van roomys hou. Ek het 2 gekoop en ek wens daar was meer oor. Regtig 'n oulike plek - perfek ook vir 'n wittebrood, want mens is privaat in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Eunette, ek het nou so geglimlag toe ek jou review lees.
Ons is so bly dat julle die roomys geniet het - Emma sal in haar noppies wees!
Ons sien uit om julle weer op die plaas te sien en dankie vir daardie baie spesiale resensie.
Vriendelike groete,
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Dean F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely farm life experience.

We couldn't have asked for more. Perfect way to end our Honeymoon. The owners were extremely accommodating and made us feel welcome even before we arrived. Their lovely cat, Pepper, accommodated us all night. Really made us feel at home. The farm even has brilliant cellphone reception. Unfortunately we couldn't experience the full farm as we were only there for one night but, we'll definitely be back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies

Ons het ons wittebrood verleng en hier vir 3 nagte gebly in die familie-eenheid, ons het dit baie geniet, na ons uitstappies om Knysna het ons die aand ingewag buite om die vuurput, rustige naggeluide geniet, die voëls se klanke in die oggend, kamer is heerlik en ruim met 'n lieflike stoep waar ons lekker kon sit met 'n skemerkelkie. Klein besonderhede by kamer met ontvangs was 'n aangename verassing - heerlike brownies! Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring! Ons het net 'n tang of 'n ding gemis om hout mee te skraap/skuif by vuurput.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Sjoe, Yvette - baie dankie vir daardie pragtige woorde.
Dit klink asof julle die beste gemmak het van jul tent verblyf en ons is so bly dat julle ons deel gemaak het van jul wittebrood.
Dankie vir die voorstel van 'n tang by die firepit om kole te skyf - ons sal definitief so iets kry om daar te sit. Hoop ons sien julle weer een dag.
Vriendelike groete, die Fernhill Span.

Fernhill Tented Treehouses
Sonja W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja W
Gesin met klein kinders

Afgesonder, stilte, ontspannend.

Heerlike afgesonderde tent in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Sonja, baie dankie vir die wonderlike resensie, dit beteken baie vir ons! Dit is goeie terapie om in die natuur te wees, so ons is bly julle het die stilte en rustigheid geniet.
Vriendelike Groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Quintin V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing and peaceful and tranquil.

A wonderful get away from the busy life. Situated in the tranquil woods.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Wow Quintin, what an amazing review, thank you so much! We are so glad that the stay in nature was a tranquil break from busy city life.
Warm regards
The Fernhill Team

Fernhill Tented Treehouses
Elize K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergetelijke ervaring!

Asemrowende, onvergeetlike, en heilsame ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Wow, sulke wonderlike woorde. Baie dankie Elize! Dit is vir ons so spesiaal as ons gaste die tent experience so geniet!
Vriendelike Groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Nadia K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n amazing plek om te bly, baie rustig en netjies met alles wat jy nodig het en ekstra.

Ons het alles van die diere op die plaas, firepit en jacuzzi geniet. Dit is regtig mooi en rustig. Jy het jou eie privacy privaatheid en is naby genoeg aan die dorp ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde en die uitstekende resensie - dit beteken baie vir ons as ons gaste hul "Glamping experience" so geniet!!
Hoop om julle weer een dag te sien.

Fernhill Tented Treehouses
Annerie T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy secluded glamping.

Beautiful and peaceful getaway. Very romantic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Thank you for that wonderful review Annerie.
We are so glad that your experience in our tent was peaceful, cozy, and romantic.
That is exactly what we strive for with our tents!
Warm regards, the Fernhill Team

Fernhill Tented Treehouses
Corlia H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia H
Saam met vriende

Tyd in luukse boomhuis.

Ongelooflike ervaring tussen die bome met Knysna Loeries. Boomhuis is luuks ingerig. Hartlik ontvang met heerlike plaasmelk en goeie advies oor die omgewing. Sò lekker geslaap. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Ah wow, dankie vir daardie wonderlike resensie Corlia. Ons waardeer dit baie. Dit was so bevredigend om te sien hoe opgewonde julle was oor die tent toe ons gesels het, en ons is bly dat julle ervaring in die boomhuis so lekker was en dat julle die plaasmelk geniet het.
Vriendelike groete, die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Duncan Wolamarans W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan Wolamarans W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was great. Lekker gerus en ontspan.

A jewel in the bush! Still en rustig - net wat ek en my vrou nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi review Duncan. Ons waardeer dit baie! Ons is bly dat julle so lekker kon ontspan en die rustigheid en stilte om julle geniet het.

Fernhill Tented Treehouses
Adri C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek van die gejaag van die dorp/stad.

Lekker ontspan in die bos se rustigheid omring met geluide van voëls en apies wat speel in die bome. Het ongelukkig nie die vuurvliegies gesien nie, maar steeds 'n unieke ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Adri, ons waardeer dit baie! Dis jammer die vuurvliegies het nie kom kuier nie maar ons is bly day julle die ervaring in die box so geniet het.
Vriendelike Groete
Die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuier.

Die ideale plek om jou batterye te herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Mariza, ons is so bly dat ons julle "Herlaai Plekkie" kon wees. Daar is niks soos die natuur om 'n mens weer terug te bring na rustigheid. Dankie vir die mooi woorde en resensie.

Fernhill Tented Treehouses
Charlene A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtige omgewing, hartlik verwelkom, netjies.

Dis kos vir jou siel. Pragtige omgewing, baie rustig en stil. Baie netjies en veilig. Baie welkom laat voel by ontvangs. Dalk kan hul net 'n deksel maak om die braai toe te maak na braai op dek en dalk ook haardroër in tent sit. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Charlene, baie dankie vir die wonderlike review en mooi woorde, ons waardeer dit opreg. Ons is so bly dat julle die rustigheid en natuur om julle geniet het. Daardie "kos vir die siel" ervaring is waarvoor ons strewe.
Ons sal kyk daarna om 'n deksel vir die braai te maak, dankie vir die voorstel.
Ongelukkig gebruik haardroërs baie krag, so ons probeer om net die noodsaaklike in die tente te sit, sodat die krag nie oorlaai word nie.
Baie dankie dat julle ons gaan aanbeveel.
Met vriendelike groete, die Fernhill Span.

Fernhill Tented Treehouses
Gary D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasure to be in the country and chilled staying in a tented camp.

First time we have stayed in a tented camp and really enjoyed the experience. The surrounding areas allowed relaxed drives and walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Thanks so much for taking the time to review us, Gary - we really appreciate it! We are so happy that your first Glamping experience was enjoyable and we hope that you left feeling relaxed and rejuvenated.
Kind regards,
The Fernhill Team

Fernhill Tented Treehouses
Adri D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Gesin met klein kinders

Peaceful and relaxing.

It was lovely being in nature surrounded by forest and with all the sounds of birds and frogs. Very serene and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hewan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hewan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace in the forest.

Fernhill Tented Treehouses offer glamping in the middle of the forest. Cellphone reception is good and everything is provided for a good breakaway from city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Hewan, thank you for your great review! We are so happy that you enjoyed the stay in the forest and could escape from city life for a while.

Fernhill Tented Treehouses
Sarita R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige natuur.

Die stilte met net voëlsang wat jy hoor is sielskos. Die vuurvliegies het dit nog meer besonders gemaak. Tent is goed ingerig en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fernhill Tented Treehouses se terugvoer

Sarita, baie dankie vir jou mooi woorde en resensie. Ons is so bly dat julle die rustigheid en die natuur geniet het. En dat die vuurvliegies vir julle kom besoek het, hulle is kosbaar!
Vriendelike groete, die Fernhill Span

Fernhill Tented Treehouses
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernhill Gasteplaas, Rheenendal, Knysna, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2761ed5f8b03ef020670ebe40668e38d493b636a1c9e06c7b70a9044d48394f6d13d48dab33595306f37e7a17fff7a66d90b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Fernhill Guest Farm Rheenendal 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.988953957362 22.954909143516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem