Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FernIvy Guest House

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 4 resensies vir FernIvy Guest House
Netheid
2.3/5
Diens
2.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
2.8/5
Leon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie lekker nie.

Die plek het potensiaal maar ongelukkig was daar baie redes waarom ek nie weer sal gaan nie. Dag 1, geen WiFi. Aanvanklik geen koffie en suiker in die kamer nie. Ons het dit eers ontvang nadat ons self gaan koop het. Kontrakteurs was besig tydens die verblyf. Op een stadium was daar een persoon op ons balkon wat by die woonstel kon inkyk toe ons terugkeer woonstel toe. Stof in die woonstel, takke en blare rondom die swembad a.g.v. kontrakteurs. Die geraas van 'n kettingsaag onder jou venster dra alles by tot 'n onaangename ervaring. Op dag 3 het ek die "maak asb. die kamer skoon" bordjie opgehang en my sleutel ingegee, net om terug te kom na 'n woonstel presies soos ons dit gelos het - hulle het blykbaar "nie die bordjie gesien nie".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lucinda B
Saam met vriende

Baie teleurstellend. Die plek is vervalle.

Een handdoek per kamer. Geen bottel water in yskas. Geen haardroër. Geen ketel. Vorige gas se badspons was nog in bad. Moet deur kombuis stap om by kamer te kom. Een wynglas, een koeldrankglas, een koppie. Dit was regtig baie teleurstellend. Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nastacha B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nastacha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briefly.

No milk, towels or kettle in the room. At 00:00, there were still people making noise in die guesthouse. Parking was a problem. Basin did not drain in room 3.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker privaat kamers en mooi en gerieflik.

Baie mooi gastehuis met vrek oulike personeel. Die kamer was heerlik groot privaat en baie gerieflik. Sou 'n week daar kon bly met graagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

FernIvy Guest House se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer Jessica. Ek is bly julle het verblyf geniet. Ons hoop om julle weer in toekoms te ontvang.
Vriendelike groete, Marguerite en FernIvy span.

FernIvy Guest House
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merton-rylaan 793, Eastwood, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51a474e17039855b836a5796926be1e0650bb8207888b0e8dd021996bac7badfa9163afc563a3216597ee54a9884301b10e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 793 Merton Avenue Eastwood 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.742767 28.218816
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem