+25
Selfsorg in Agulhas

Ferrous Nest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Maryke V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Mooi see uitsig - baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly, baie mooi see uitsig. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel het alles in wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Beste Maryke Dit was lekker om julle gesin hier te hê en bly julle het julle verblyf geniet. Groete, Vanessa & Fred

Rika L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Exceptional. We enjoyed the space tremendously. It is very central and everything is within a few minutes' drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Dear Rika Thank you for the lovely review. We are so happy that you enjoyed your stay. Vanessa

Wernher K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome uitsig. Pragtige plekkie vir 'n klein gesinnetjie! Dit was nou wraggies een van die lekkerste plekkies waar ons nog in Struisbaai gebly het. Daar was wel een dingetjie, maar het dit met die eienaar bespreek. Die braaiplek moet 'n dak kry, veral as ons hulle weer in die winter wil besoek. En die wind waai jou weg as jy wel braai. (Eienaar bewus daarvan). Die uitsig is mooier as mooi. Jy verlang sommer terug huis toe. Ek sal wraggies enige een aanbeveel om Ferrous Nest te besoek. My hart is gesteel. En ons gaan regtig weer julle besoek! En baie dankie vir die heerlike bottel wyn en tjoklits. Mens voel sommer ekstra special!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Beste Wernher en gesin Baie dankie vir jul mooi resensie. Ons is so bly julle het jul verblyf geniet. Ons gaan beslis werk maak van die braai area sodat gaste dit kan geniet wanneer die wind en weer nie wil saam speel nie. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Vanessa & Fred

Pierre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld. Baie lekker, skoon, mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Beste Pierre Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle weer eendag te verwelkom. Groete. Vanessa

Annette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld. Ferrous Nest is 'n klein, knus plekkie en baie netjies. Die braaiplek is pragtig met seeuitsig, maar ons kon nie daarvan gebruikmaak nie, die wind was te wild. Ons het heerlik gekuier en ons verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Beste Annette Ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom en dat die wind minder sal waai. Groete Vanessa

Neil A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Het die rustigheid baie geniet. Ja, het beslis lekker gebly, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Baie bly julle kon lekker ontspan. Kom gerus weer. Groete.

Arthur P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantastic. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
So bly julle het julle verblyf geniet. Kom gerus weer. Groete.

Corinne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We received a very warm welcome, accommodation was neat & clean. Sea view stunning. Relaxing, safe, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Dear Corinne Thank you for your lovely review. Hope to see you again in the future. Vanessa

Karen R
1 nag
4.8
Sep 2024

Heerlike wegbreek. Uitsig op see was pragtig en heerlik gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Vanessa
Ferrous Nest
Beste Karen, bly julle het julle verblyf geniet. Kom gerus weer. Groete, Vanessa

Michael P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Blissful. Owners were friendly and welcoming. Cozy unit with ample space for 2 people. The bathroom is openly attached to the bedroom with a small divider. Great entertainment setup in the bedroom with streaming options. Kitchen with all the appliances you need is also in the unit. There is also an outdoor firepit/braai with breathtaking views of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Ferrous Nest
Dear Michael We are glad you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future. Vanessa & Fred

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

15 Moira Street, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6cc495557ce5c45f0430286d5c4a76e6c4cb0bba7c22996ada5289073f5d3259560bd53c7eb2e10bdf5828295e2ba8e0b70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 15 Moira Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.811179531811 20.03008154841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang