Fijnebosch Privaat Kamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hendrik Berghstraat 22, Rozendal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie blyplek is die ideale plekkie vir 'n paartjie of 'n individu wat opsoek is na gerieflike verblyf. Dit is net 2 km van Universiteit Stellenbosch af geleë en naby verskeie geriewe in die hartjie van die Kaapse Wynlande.
Die kamer is vas aan die hoofhuis, maar dit het 'n aparte ingang, parkeerplek en binnehof-stoepie. Die kamer het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en is ook ingerig met sekere TV-kanale en 'n DVD-speler. Daar is 'n mikrogolf-oond en yskas asook koffie- en teemaakgeriewe. Nie geskik vir braai nie. WiFi is beskikbaar.
Die woongebied is omring met groot bome en bied pragtige uitsigte oor die berge. Dit is ideaal vir die wat kranige bergfietsryers- en velddrawwers is.
Fijnebosch Privaat Kamer is naby verskeie winkels, restaurante, wingerde en wynproelokale.
NB - vlak 6 waterbeperkings is in area geldig, slegs 87 liter per persoon per dag word toegelaat!
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hendrik Berghstraat 22, Rozendal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Fijnebosch Privaat Kamer het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hendrik Berghstraat 22, Rozendal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap