LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Finfoot Lake Reserve | LekkeSlaap
+86

Finfoot Lake Reserve

Lodge
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Elands River Wildreservaat, Vaalkopdam, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 535 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Finfoot Lake Reserve is reg langs die Vaalkopdam in die Pilanesberg-omgewing, slegs 90 minute vanaf Johannesburg en 30 minute vanaf Sun City. Die lodge is van hout en gras gemaak, wat die omliggende Bosveld en blare aanvul. Dit is die ideale plek vir reisigers wat uit die stad wil ontsnap.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kothuise, luukse tente en 'n selfsorg-villa. Die kothuise het lugversorging, is geskik vir 2 gaste en het elk 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Die Villa het 3 slaapkamers, 1 solder-area en is geskik vir 4 volwassenes en 6 kinders. Dit het 'n toegeruste kombuis, sitkamer, eetarea, 'n dek wat reg rondom strek en 'n klein plonspoel. Een van die 2 safari-tente is geskik vir 6 gaste en die ander een is geskik vir 4 gaste, Elke tent het 'n kombuis, oopplan-leefarea en 'n braai-area.

Die lodge se middelpunt is 'n lapa met gemaklike sitplek, 'n eetarea en 'n sondek met baie sitplek. Ander geriewe sluit 2 swembaddens, veilige parkeerplek en tuisgemaakte disse wat buite of in die eetareas geniet kan word. Konferensiegeriewe is vir 60 afgevaardigdes beskikbaar.

Doendinge en besienswaardighede sluit kanovaart, visvang, bootvaarte, wildritte, voëlkyk met meer as 400 spesies, begeleide staptogte en ontspan langs die klipswembad in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Finfoot Lake Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Erfdeel 2, Elands River Wildreservaat, Vaalkopdam, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Finfoot Lake Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R2 535
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 535
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Elands River Wildreservaat, Vaalkopdam, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmjbho2s29Jg1jswbpYZLvbYwI3qt1TeibWyKxHproXUvpuPiHl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 535  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Plot 2, Elands River Game Reserve Vaalkop Dam 0250 Noordwes 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -25.326221962855 27.441655327566
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!