Fintimara Beach House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 169, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Fintimara Beach House is in Kalkbaai en is die ideale strandhuis wat net gerieflik is. Die huis is sentraal geleë en is net 'n paar meter van die dorpie, hawe en minute van die strand af. Daar is 3 gholfbane en bekroonde wynplase 'n paar kilometer van die verblyf af.
Verblyf bestaan uit 3 kamers wat geskik is vir 6 gaste. Al die kamers is op die tweede verdieping. Die trappe is nie steil nie en daar is 'n handreling vir ouers gaste wat bekommerd is oor trappe.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n TV, DStv en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is. Daar is ook 'n sit-area, eet-area, kaggel en 'n buitestort.
Die perseel spog met veilige parkeerplek, 'n braai-area en WiFi.
Aktiwiteite in die area sluit vlieërbranderry, kajakroei, branderplankry en duik in. Fintimara Bay House is naby boetiek-restaurante en winkels in Kalkbaai en daar is 'n getypoel en strand 50 m van die eenheid af. Dit is 5 minute se stap vanaf Muizenberg op die loopplank.
Slaapplek
’n Bespreking by Fintimara Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 77
Jaar gelys 7
Ligging
- Hoofweg 169, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Fintimara Beach House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 169, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom