Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

First Group Mount Sierra

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Eenslaapkamerwoonstelle
Selfsorg
Tweeslaapkamerwoonstelle
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat die swembad vanaf 15 Januarie 2024 tot 17 Januarie 2024 onder konstruksie sal wees. Die swembad sal gedurende hierdie tyd gesluit wees.

Daar mag nie meer as die aantal mense as op die gaste sertifikaat aangedui, in die eenheid bly nie. Die gaste wie se name op die sertifikaat verskyn sal verantwoordelik gehou word om by die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord te hou. Dit is die gas se verantwoordelikheid om bewus te wees van die oord se geriewe- en nutsfooie en die breekskade en addisionele fooie wat by aankoms betaalbaar is.
Dit is die gas se plig om seker te maak dat enige spesiale reëlings (b.v. rolstoelvriendelike eenhede) direk aan die oord gerig word.
Die gaste sertifikaat en Identiteitsdokumente moet by aankoms gewys word, anders sal die verblyf nie toegelaat word nie.
Alle gaste moet by die reëls van die oord hou.
Inkloktye word op die gaste sertifikaat aangedui en ons vra dat gaste asb. daarby hou.
Die eenhede mag nie oorbewoon word nie. Die aantal gaste wat in die eenheid toegelaat word, word ook op die gaste sertifikaat aangedui.
By aankoms moet gaste 'n voltooide vrywaringsvorm inhandig wat saam met die gaste sertifikaat aan gaste gestuur word. Dit moet ingehandig word voordat die sleutels oorhandig word. Die gas wie se naam op die sertifikaat verskyn sal verantwoordelik gehou word om die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord te gehoorsaam.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campstraat 4, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwMzBkYWI5LTY0MGQtNDExNi04MzMyLTZjOWVhMDNjYmY0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag (plek vir 2) 4 Camp Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9339037 18.410818
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem