Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

First Group Riviera Suites

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

First Reservations and Travel (Pty) Ltd Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 827

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir First Group Riviera Suites
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Carin L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L

Altyd lekker by Riviera - Diens uitstekend!

Jammer Flexi Club doen nie meer een nag besprekings as daar plek beskikbaar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tok B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tok B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Perfek geleë, was lekker loop afstand van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really good. Will book again for next February.

Excellent. Location is very good, and staff were extremely helpful and friendly. The lift was out of order the whole time we were there, but as we were on the ground floor, it didn't affect us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larysa B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Larysa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good, but I expected some more attention to details from room management.

The safe was locked and it was not possible to use. The door to the balcony cannot be locked. The bathroom and toilet needed a deep clean. These should be checked before guests arrive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja L
Gesin met tieners

Seepunt.

Ons woonstel het wes gefront, wat die woonstel verskriklik warm gemaak het, en daar is net waaiers, geen lugversorging nie. Iets om in gedagte te hou, veral gedurende somermaande. Die suites is perfek geleë vir toeriste wat die Seepunt-promenade wil beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Goeie ligging.

Al nadeel is dat daar nie veilige parkering is nie. Verder is die kamers baie mooi, skoon en netjies en daar is 'n restaurantjie op die perseel wat dit baie gerieflik maak. Personeel ook baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomé N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé N
Besigheidsreis

Baie lekker gebly, baie dankie!

Baie lekker gebly, net te kort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

First Group Riviera Suites se terugvoer

Ons is bly om sulke terugvoer van u te hoor. Ons hoop die volgende keer sal dit langer wees

First Group Riviera Suites
Wessel V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

The room was clean and the staff very helpful and accommodating and the location is walking distance from nice restaurants and entertainment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was skoon en die personeel baie behulpsaam en tegemoetkomend. Die ligging is stapafstand van lekker restaurante en vermaak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 273, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEzTEosL7VCqMQ8ILoAhNN85OkxyF5VmockxuXtZsKYiP3v0YGL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 273 Beach Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.917717741966 18.38652
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem