Hazelwood Akkommodasie by Firwood Lodge | LekkeSlaap
+32
+32

Firwood Lodge

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firwoodlaan 15, Hazelwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Firwood Lodge bied gehalte-verblyf in die hartjie van Hazelwood, Pretoria. Firwood Lodge is slegs 20 m vanaf The Village Centre wat met van Pretoria se beste restaurante soos Salt, Bistro Blackmore en Alfie spog. Dit ook net 2 minute se ry vanaf The Club-winkelsentrum, 10 minute se ry na Menlyn en Brooklyn Mall en 5 minute se ry van die N1-afrit af.

Elke gaste-kamer het kwaliteit-afwerkings, soos porseleinteëls, hout- en leermeubels, asook en suite-badkamers met ’n stort en bad, groot platskerm-TV en eko-vriendelike lugversorgers.

Firwood Lodge het ’n volledig toegeruste kombuis asook ’n restaurant wat heerlike disse bedien. Daar is ’n knus en warm sitarea waar gaste heerlik kan ontspan. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar en daar is ook ’n gimnasium vir dié wat wil fiks bly. Die swembad spog met ’n sondek en ’n pendel- en wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Firwood Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Firwoodlaan 15, Hazelwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Firwood Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firwoodlaan 15, Hazelwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAPBc1KaS5EK3lGNFQvuCi7v5AN5oCfC45SUmL0WTP9EVZMHGf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 15 Firwood Avenue Hazelwood 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.776015 28.256028
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za