Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle's Nest

Gastehuis
Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ingerig met 2 enkelbeddens met sagte linne, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware, en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid is geskik vir 'n gesin van 4. Dié eenheid het 2 slaapkamers, 'n sitarea en 'n kombuisie. Albei slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak. Een van die kamers het 'n stort wat tussen die 2 kamers gedeel word. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, oondjie, breekware, eetgerei en 'n mikrogolf.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiptolstraat 17, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MzQ5MzYxLWQ1ODEtNGFjOS1iMTJmLTU3Yzg2YzZkOTk2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 17 Tiptol Street Keidebees 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.437133568496 21.304155886173
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem