Fish Hoek Sandcastle Apartment 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fish Hoek Sandcastle Apartment 2 is 'n gerieflike selfsorg-woonstel op die onderste verdieping van 'n veilige woonstelblok. Die woonstel het 2 slaapkamers en daar is 'n motorhuis wat met 'n afstandbeheer werk. Die woonstel is sentraal geleë naby winkels, restaurante, 'n wassery en openbare vervoer. Vishoek-strand is reg oorkant die woonstelblok.

Dié woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, en 'n skottelgoedwasser. Daar is sekere DStv-kanale en WiFi.

Vishoek, 'n kusdorp in Valsbaai, is 'n gewilde toeristebestemming naby Kaapstad. Dié outydse vissersdorpie is bekend vir sy wit sandstrande en warm Indiese Oseaan. Vishoek het een van die veiligste swemstrande in Kaapstad, en is daarom gewild vir branderplankry, lyfplankry, seilplankry en kajak.

Slaapplek

'n Bespreking by Fish Hoek Sandcastle Apartment 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fish Hoek Sandcastle Apartment 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]