LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fisherhaven Traveller's Lodge | LekkeSlaap
+69

Fisherhaven Traveller's Lodge

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Ons laat ongelukkig nie troeteldiere, studentgroepe, ram- en hennepartytjies of visvanggroepe toe nie. Dis slegs geskik vir gesinne of paartjies.
Kinders jonger as 12 jaar word ongelukkig ook nie toegelaat nie.
Let daarop dat al die kamers bo op die eerste verdieping is.
Ontbyt is teen R90 per persoon beskikbaar.
Groepbesprekings vir meer as 6 mense word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: China Marais-laan 20, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbw6eeTR7ytvHnYP1ufKUwTROjm8QlIkVNgDlONUscYsegWO9Be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 20 China Marais Avenue Fisherhaven 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.364856715666 19.137705906746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!